Misdaad
-
Noordwes-sakeman verloor borgtogappèl, bly in aanhouding oor vuurwapen- en meineedklagte
Die hooggeregshof in Johannesburg het sakeman Oupa Brown Mogotsi se dringende borgtogappèl van die hand gewys en bevind dat hy…
-
Verdagtes in Luxemburg gearresteer oor moord op Franse burgers in SA
Twee verdagtes, waaronder die voormalige eggenoot van een van die slagoffers, is in Luxemburg in hegtenis geneem in verband met…
-
Dwelms, vuurwapens en ammunisie by woonstel in Kaapse buurt gevind
’n Man (29) van die woonbuurt Richwood in Kaapstad verskyn binnekort in die hof nadat hy die afgelope naweek in…
-
Ietermagog uit vermeende smokkelaars se kloue gered
Die smokkel van ’n bedreigde spesie is verhoed danksy ’n suksesvolle optrede deur die polisie. Vyf verdagtes is die afgelope…
-
Verdagte met gevlekte banknote in OTM-bomaanvalondersoek vasgetrek
’n 52-jarige man is in hegtenis geneem nadat die polisie na bewering gevlekte banknote by sy woning gevind het tydens…
-
Saldanha-familie verpletter ná seun se skietdood
Om ’n kind te verloor, is vir enige ouer ’n hartverskeurende ervaring. Vir Zedra (Zahida) Abrahams van die Diazville-buurt het…
-
Nóg ’n aanval deur klapmus-bende in die Wynlande
Die Stellenbosch-polisie het vandees week bevestig dat vier mans Sondag, 5 Julie, by ’n huis in Onder-Papegaaiberg, in Stellenbosch ingebreek.…
-
Borgtog geweier vir Kathu-vrou wat glo miljoene van hoërskool verduister
Borgtog is nie aan die 43-jarige voormalige finansiële administrateur van die Hoërskool Kathu in die Noord-Kaap, wat daarvan beskuldig word…
-
Vyf verdagtes vasgetrek ná skietery by Stellenbosch-winkelsentrum
Dit was byna toemaaktyd by Newinbosch se Pick n Pay toe ’n groep mans Sondag, 5 Julie, na bewering op…
-
Mel Viljoen bied volle samewerking in bedrogondersoek aan terwyl haar man 400 aanklagte in die gesig staar
Privaatondersoeker Mike Bolhuis het bevestig dat die voormalige TV-glanspersoonlikheid Mel Viljoen haar “volle en onvoorwaardelike samewerking” belowe het met ondersoeke…
Brekende Nuus
-
Die konstitusionele hof het die Wet op Openbare Verkrygings van 2024 ongrondwetlik verklaar en ongeldig gemaak ná regsgedinge wat deur die Wes-Kaapse Regering en die vakbond Solidariteit ingestel is, met die wet wat daarop gemik was om eenvormige reëls daar te stel vir hoe regeringsinstellings, provinsies en munisipaliteite openbare geld aan goedere en dienste bestee
-
Die Kaapse gemeenskap en owerhede is op soek na die vermiste stapper Wayne Barnard (46) op Tafelberg, met sy vrou, Lauren, waan aan CapeTalk gesê het sy het hom laas om 11:05 gister gekontak, toe hy sy regstreekse ligging en ’n foto met haar gedeel het
-
Die Kanadese premier, Mark Carney, het die dreigemente van VSA-pres. Donald Trump verwerp oor Ottawa se strewe na nouer bande met die Europese Unie: ‘Niemand gaan ons kultuur voorskryf nie, of bepaal met wie ons internasionaal ooreenkomste kan aangaan nie’
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








