Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek

Dit is hierdie naweek die laaste groepswedstryde in die huidige seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap.
Dit is hierdie naweek die laaste groepswedstryde in die huidige seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap. Foto: Kian Abdullah/Gallo Images.

Vrydag (15 Mei)

Rugby

17:55 SA Beker: Eerste halfeindstryd, Pumas t. Cheetahs (SS, 211)

20:40 VRK: Cardiff t. Stormers (SS, 211)

20:40 VRK: Ulster t. Glasgow (SS, 206)

Gholf

19:00 PGA-reeks: PGA-kampioenskap, dag 2 (SS, 213)

Krieket

15:50 IPL: Lucknow Super Giants t. Chennai Super Kings (SS, 212)

Saterdag (16 Mei)

Rugby

12:20 Virseker Noordvaal Cup: Hoërskool Menlopark t. Hoërskool Waterkloof (SS, 216)

13:00 SA Beker: tweede halfeindstryd, Griekwas t. Boland (SS, 209)

13:40 VRK: Sharks t. Zebre (SS, 211)

15:55 VRK: Bulls t. Benetton (SS, 211)

18:10 VRK: Leinster t. Ospreys (SS, 211)

18:10 VRK: Scarlets t. Dragons (SS, 207)

20:40 VRK: Munster t. Lions (SS, 211)

Gholf

12:00 Sonskynreeks: KitKat Pro-am, dag 3 (SS, 213)

19:00 PGA-reeks: PGA-kampioenskap, dag 3 (SS, 213)

Krieket

15:50 IPL: Kolkata Knight Riders t. Gujarat Titans (SS, 212)

Netbal

09:20 Suzuki Netball Power-reeks: Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria t. Sekondêre Meisieskool Oranje (SS, 216)

10:25 Suzuki Netball Power-reeks: Hoërskool Menlopark t. Hoërskool Waterkloof (SS, 216)

Sondag (17 Mei)

Gholf

12:00 Sonskynreeks: KitKat Pro-am, dag 4 (SS, 213)

19:00 PGA-reeks: PGA-kampioenskap, dag 4 (SS, 213)

Krieket

11:50 IPL: Punjab Kings t. Royal Challengers Bengaluru (SS, 212)

15:50 IPL: Delhi Capitals t. Rajasthan Royals (SS, 212)

Maandag (18 Mei)

Krieket

15:50 IPL: Chennai Super Kings t. Sunrisers Hyderabad (SS, 212)


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie