o. 20-Rugbykampioenskap
-
Rassie ‘teleurgesteld’ oor Junior Bok wat positief toets vir verbode middel
“Teleurgesteld.” Dit was Rassie Erasmus se onmiddellike reaksie nadat hy gehoor het dat die Junior Bok-stut Kai Pratt positief getoets…
-
Oom Rugby: Die Junior Bokke, duikslae en verdediging
Australië het Sondag met net 13 spelers op die veld ’n briljante drie teen die Junior Bokke gedruk. Die fases…
-
Junior Bokke hou by wenresep vir NZ-stryd
Junior Springbok-hoofafrigter, Kevin Foote, het bestendigheid gekies vir sy span se o. 20-Rugbykampioenskap-wedstryd teen Nieu-Seeland Saterdag, met slegs een verandering…
-
Hokaai, Junior Bokke! Rugbykampioenskap-vieringe moet wag
Kampioene die een dag, nét voorlopers die volgende. Die Junior Springbokke se vieringe as die o. 20-Rugbykampioenskap-wenners van 2026 het…
Brekende Nuus
-
Voormalige prokureur Peet Viljoen, wat teregstaan op ’n totaal van 400 aanklagte van bedrog ter waarde van R27 miljoen, korrupsie, diefstal, die gebruik van vervalste dokumente en vervalsing, sal na verwagting vandag in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn vir uitspraak oor sy borgtogaansoek
-
Suid-Korea sê dit het nou saam met die VSA gewerk aan hul ‘verdedigingshouding’ en sal voortgaan om dit te doen nadat pres. Donald Trump gesê het dat die voortgesette gesamentlike militêre oefeninge afgeskaal sal word
-
7 geskorste polisiebeamptes wat op die baie omstrede Medicare24-tenderevalueringskomitee van die Tshwane-distrik gedien het, is van die die klagte van wangedrag vrygespreek
-
Vusimuzi ‘Cat’ Matlala sal na verwagting vandag terugkeer na die getuiebank by die Madlanga-kommissie, met sy getuienis wat oor verskeie opeenvolgende dae sal plaasvind
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



