Ongeluk
-
Vinnige optrede verhoed dat meer tydens gru-ongeluk sterf
Twaalf polisiebeamptes is beseer en ’n motoris is dood toe ’n sedan Vrydagaand op die N1-snelweg in Limpopo reg van…
-
Pa van Wellington sterf toe vragmotor omslaan en vlamvat
’n Vragmotorbestuurder van Wellington is Maandagmiddag, 3 Augustus, dood toe die vragmotor wat hy bestuur het, omgeslaan en toe vlamgevat…
-
3 sterf in gru-ongeluk in Dutoitskloof-pas
Verkeer op die R101 by Dutoitskloof-pas aan Worcester se kant van die ou tonnel is Dinsdagoggend, 4 Augustus, tot stilstand…
-
Busbestuurder in hegtenis ná noodlottige ongeluk waarin 10 Zimbabwiërs sterf
Die bestuurder van die bus waarin 10 Zimbabwiërs tragies op die N1 in die Vrystaat omgekom het, is deur die…
-
4 sterf in negevoertuigbotsing op die R555 naby Middelburg
Vier mense is dood en agt ander beseer in ’n gru-negevoertuigbotsing op die R555 naby Middelburg Maandagmiddag. Die Mpumalanga se…
-
Seuntjie (7) sterf ná insident by bouperseel op Malmesbury
Die Wes-Kaapse polisie het die tragiese dood van ’n sewejarige seun van Malmesbury ná ’n insident by ’n bouperseel op…
-
N1-busongeluk by Touwsrivier eis 16 lewens
’n Noodlottige busongeluk op die N1 by Touwsrivier, ongeveer 80 kilometer van Worcester, het die lewens van 16 passasiers geëis.…
-
Soektog na 6de persoon in Vaalrivier duur voort, rede vir bootramp ondersoek
’n Sesde persoon, wie vermoedelik verdrink het, word nog vermis ná ’n tuisgemaakte boot met 20 plaaswerkers aan boord verlede…
-
Gr. 2-leerder sterf in hospitaal week ná ongeluk in Wellington
’n Gesin se lewe het in ’n oogwink onherroeplik verander toe ’n motorongeluk in Wellington die lewe van die agtjarige…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Rusland het aangekondig dat dit die Duitse Konsulaat-generaal in Sint Petersburg gaan sluit as vergelding vir Berlyn se besluit om die Russiese konsulaat in Bonn en ’n Russiese kultuursentrum in Berlyn te sluit
-
4 verdagtes is die afgelope 24 uur regoor die Kaapse Vlakte op dwelmverwante aanklagte in hegtenis geneem, met ’n polisiewoordvoerder wat sê lede van Operasie Prosper het klopjagte in Nyanga, Elsiesrivier, Bellville en Kraaifontein uitgevoer
-
Die eggenoot van die Tanzaniese president, Samia Suluhu Hassan, is vandag oorlede terwyl hy behandeling in ’n hospitaal op Zanzibar ontvang het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








