Oos-Kaap
-
Amerikaanse voortvlugtige bly in aanhouding by St. Albans terwyl uitleweringsproses begin
’n Amerikaanse pa (56) gaan na Amerika uitgelewer word nadat hy in Gqeberha, in die Oos-Kaap vasgetrek is vir die…
-
KYK: Wes- en Oos-Kaap gaan gebuk onder verwoestende storms en swaar reën
Die Wes-Kaap gaan gebuk onder swaar reën en storms wat verwoestende skade regoor talle dorpe en paaie veroorsaak. Foto’s en…
-
Digitale isiXhosa-wiskundeprogram gee hupstoot aan grondslagonderrig
’n Nuwe digitale wiskundeprogram in isiXhosa is in die Oos-Kaap begin as deel van ’n poging om Suid-Afrika se grondslagfase-onderrig…
-
Kouga-burgemeester, Hattingh Bornman: ‘Ek moet dit self ook kan doen’
“Ek kan nie van ander mense verwag om iets te doen as ek nie self bereid is om dit te…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Een van Nigerië se baanbrekende rolprentvervaardigers en akteurs, Olu Jacobs, is op 84-jarige ouderdom oorlede
-
Die premier van Kosovo, Albin Kurti, het ná die voormalige president, Hashim Thaçi, deur ’n hof in Den Haag tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis is, gesê: ‘Die skuldigbevinding en só ’n swaar vonnis vir 4 voormalige leiers van die Kosovo-bevrydingsleër is ’n onaanvaarbare onreg, en ’n groot en skadelike straf’
-
Gauteng het die bystand van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag aangevra in die stryd teen misdaad in die provinsie ná die ontdekking van die liggame van 8 vroue in die Ekurhuleni-gebied oor die afgelope 2 maande
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



