polisie
-
Gewapende man in Robertson doodgeskiet
’n Swaarbewapende man wat inwoners van ’n plaas in Robertson glo nege maande lank geterroriseer het, is verlede Maandag in…
-
Voormalige polisieman aangekla oor drievoudige moord in Kaapse hospitaal
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het ’n formele akte van beskuldiging teen Jean-Paul Malgas, ’n voormalige polisieman, uitgereik in verband met…
-
Stad Kaapstad verklaar interregeringsgeskil oor polisiëringsbevoegdhede
Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het Maandag aangekondig dat hy ’n interregeringsgeskil verklaar het as die volgende belangrike stap in…
-
Hill-Lewis maak Maandag groot aankondiging oor metropolisie
Die burgemeester van die Stad Kaapstad, Geordin Hill-Lewis gaan Maandag ’n groot aankondiging oor meer magte vir die Stad se metropolisie…
-
Talle vrae ná seun by Rusthof-begraafplaas-uitbreiding verdrink
Terwyl ’n Casablanca-ma rou oor haar vyfjarige seun wat op Sondag, 12 Julie, verdrink het, eis die gemeenskap antwoorde oor…
-
Polisie gereed vir ‘enige moontlike scenario’ voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders
Met betogings teen ongedokumenteerde buitelanders wat na verwagting op Dinsdag, 30 Junie, regoor die land sal plaasvind, sê die Wes-Kaapse…
-
Toeriste se lyke naby rivier in Krugerwildtuin gevind
Twee toeriste wat sedert Donderdag vermis was, se lyke is naby ’n rivier in die Pafuri-afdeling van die Krugerwildtuin gevind. Volgens…
-
Polisiebevelvoerder in soeklig oor lede hom glo rondry
Die bevelvoerder van ’n polisiekantoor naby Hermanus word daarvan beskuldig dat hy polisielede laat op en af ry het vir…
Brekende Nuus
-
Die Palestynse Owerheid kritiseer VSA se weiering van Mahmoud Abbas, hul president en leier van die Fatah-beweging, se visum vir die VN-besoek
-
Die Kremlin sê die VSA se instelling van nuwe sanksies teen Rusland sal pogings om vrede met Oekraïne te bewerkstellig bemoeilik, ná die Amerikaanse Kongres wetgewing goedgekeur het om druk op Moskou oor sy oorlog teen Oekraïne te verhoog
-
F1 se nuwe skedule vir 2027 bekend: Monaco word een van rekordgetal van 10 naelloopnaweke in 2027
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







