Rugby
-
Goeie proeflopie voor Rugbywêreldbeker
Van ’n poloveld in Glenville New York met 29 toeskouers in 1981 tot vanaand se vierde en laaste toets in…
-
Duur kaartjiepryse vir rugbywedstryde sluit talle uit, sê Breyton Paulse
Duur kaartjiepryse om rugbywedstryde by te woon, sluit groot dele van die Suid-Afrikaanse bevolking uit. Praktiese oplossings is dus nodig…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 11 September Krieket (SS, 212) 11:50 Engeland t. Pakistan: 3de toets, dag 3 Gholf (SS, 213) 07:30 Solheim-beker 10:30…
-
Geen heilige koeie vir Bok-afrigters
Die voormalige Cheetahs- en Bulls-losskakel Kennedy Tsimba glo een van die Springbokke se grootste sterkpunte onder Rassie Erasmus is die…
-
Bok-breker Jasper: ‘Ons wil Amerikaners ’n voorsmakie gee van waaroor rugby gaan’
Springbok-agtsteman Jasper Wiese hoop die Bokke kan Saterdag ’n sterk vertoning vir die Amerikaanse publiek lewer wanneer hulle die All…
-
Greatest Rivalry: Rassie kies span wat kán, maak slegs 2 veranderinge aan beginspan
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het Maandag slegs twee veranderinge aan sy beginspan gemaak wat die All Blacks in Johannesburg verslaan het…
-
Bokke bly bo-aan Wêreldrugby-ranglys, gaping met All Blacks raak groter
Die Springbokke het hul posisie as die wêreld se voorste rugbyspan verstewig danksy hul oorwinning van 29-24 oor die All…
-
Roigard se duikery laat rugbywêreld kopkrap
Cam Roigard, Nieu-Seeland se skrumskakel, is onder skerp kritiek nadat hy tydens Saterdag se toets teen die Springbokke by FNB-stadion…
-
‘Ons kon dit nie terugwen nie’: Rennie wys na Bokke se momentum
All Blacks-afrigter Dave Rennie sê die Springbokke het Saterdagaand se 29–24-oorwinning in Soweto beklink toe hulle in die tweede helfte…
-
52-20-nederlaag, maar Bok-vroue hou kop hoog
Die feit dat die Springbok-vroue vier drieë teen die wêreld se tweede-gekeurde vrouerugbyspan gedruk het en vir groot dele van…
Brekende Nuus
-
’n 46-jarige man is in Durban in hegtenis geneem in verband met die verkragting van minstens 16 vroue sedert 2014 in die gebiede Cato Manor, Plessislaer en Taylor’s Halt
-
Pres. Donald Trump verban drie groot nuusorganisasies — CNN, MS NOW en Politico — “effektief onmiddellik” uit die Wit Huis
-
Die polisie in die Oos-Kaap maak deurbraak ná die moord op op twee polisielede in Libode deur drie verdagtes dood te skiet en twee ander vas te trek tydens ’n blitsoperasie om die verdagtes binne 72 uur op te spoor
-
Een vrou is dood en haar man en kind ernstig beseer nadat ’n brand 14 plakkershutte in die SWAPO-informele nedersetting in Pietermaritzburg vernietig het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









