Top
-
Hooggeregshof baan weg vir Zuma se wapenkorrupsieverhoor om voort te gaan
Jacob Zuma se jarelange wapenkorrupsieverhoor sal kan voortgaan nadat die hooggeregshof in Pietermaritzburg ’n poging om verdere uitstel te kry…
-
Springbok-stut vir 18 maande weens gebruik van verbode middels geskors
Springbok-stut Asenathi Ntlabakanye is vir 18 maande deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport (Saids) geskors, weens die gebruik van…
-
Wenbrief van die week: Plaas klem op swak werk van staatslui
Meer klem moet beslis op die swak werkprestasie van onkundige kaderontplooiing van staatslui val. Dissiplinêre sake word met opset en…
-
Ghana gaan 300 burgers uit Suid-Afrika ontruim te midde van betogings teen immigrante
Kort nadat Nigerië aangekondig het dat hy sy burgers uit Suid-Afrika gaan ontruim, het Ghana dieselfde pad gevolg met planne…
-
Israel, Palestyne . . . die spieël van SA trauma
Waarom is Suid-Afrikaners so emosioneel oor Israel en die Palestyne? vra iemand my. ’n Week gelede was ek nog in…
-
Mynderd Vosloo: Prentjieman se volkleur-lewe
Die gawe om nuus in een prentjie saam te vat, sorg dat hy nooit sonder werk is nie, sê Mynderd…
-
Verskillende soorte terapie wanneer praat nie genoeg is nie
Wanneer dit by geestesgesondheid kom, is daar nie ’n een-behandeling-pas-almal oplossing nie. Mense ervaar depressie, angs en trauma op verskillende…
-
1ste hofsaak van ‘olifante’ teen staat binnekort in die Pta.-hooggeregshof aangehoor
’n Geskiedkundige toetssaak begin op 19 Mei in die hooggeregshof in Pretoria wanneer twee omgewingsorganisasies en ’n Khoisan-leier ’n aansoek…
-
Meer as 83 000 mense geraak deur oorstromings in die Kaap
Humanitêre noodoperasies is regoor Kaapstad aan die gang ná ernstige oorstromings en stormskade, met voltooide assesserings wat bevestig dat 83…
Brekende Nuus
-
8 mense sterf in kop-aan-kop-botsing op die N17 naby Ermelo in Mpumalanga, waarin 2 sedans glo betrokke was
-
Brics-leiers, insluitend China, Rusland en Indië, het in Nieu-Delhi ’n 2de dag van gesprekke betree en ‘inklusiewe wêreldwye groei’ bespreek nadat hulle tot ’n seldsame ooreenkoms gekom het waarin hulle ’n beroep op kalmte in die Midde-Ooste gedoen het
-
’n Skip is in die Straat van Hormoes getref, met een persoon wat dood is en 3 beseer is, te midde van toenemende spanning tussen Teheran en Washington oor dié strategiese waterweg
-
Een persoon is dood en 30 word vermis nadat ’n veerboot aan die kus van Vanuatu, ’n eilandnasie in die Suidelike Stille Oseaan, gesink het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









