Top
-
Staat van beskuldiging: Uitspraak voorbehou in Ramaphosa interdiksaak
Die lot van pres. Cyril Ramaphosa se politieke toekoms hang in die weegskaal nadat die Wes-Kaapse hooggeregshof Donderdag, 16 Julie,…
-
Paramedikus sterf tydens noodreaksie in botsing in Gqeberha
’n Gewone noodreaksie het Woensdagoggend, 15 Julie, in ’n tragedie geëindig toe ’n paramedikus van Bester Emergency Medical Services (EMS)…
-
Spoedvraat Rees-Zammit terug vir Wallis se Bok-kragmeting
Wallis het hul span aangekondig wat Saterdag in Durban teen die Springbokke te staan kom, met ses veranderinge aan die…
-
‘Binnelanders’ se Le Roux wil nog agter kameras in staan
Met net ’n droom en sy ouers se onwrikbare steun het Logan Werner James verlede jaar Bloemfontein vir Johannesburg verruil.…
-
VSA en Iran ruil nuwe aanvalle uit terwyl konflik in die Golf oor die Straat van Hormoes weer toeneem
Die Verenigde State en Iran het Donderdag vergeldingsaanvalle teen mekaar en Amerikaanse bondgenote in die Golf geloods, terwyl die jarelange…
-
Die slaapparadoks: Waarom agt ure nie altyd genoeg is nie
Joelene Prinsloo (44), wat in die finansiële sektor in Pretoria werk, probeer alles reg doen. Sy slaap gereeld tussen agt…
-
Isabella Niehaus: ‘As jy nie probeer nie, gaan jy nie weet nie’
Isabella Niehaus was 23 jaar lank ’n mode- en skoonheidsredakteur voordat die kosgogga haar gebyt het. Deesdae bevind sy haar…
-
Engeland se Wêreldbeker-drome tuimel in enkele minute ineen, Messi se Argentinië deur na eindstryd
Sou ’n mens die hele Wêreldbeker-toernooi sover in oënskou neem, voel dit amper onvermydelik dat Argentinië nie in hul tweede…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 15 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Madlanga-kommissie: ’n Senior ondersoeker van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie, Mantsha Raphesu, sê die voormalige hoof van die eenheid, Andrea Johnson, het vals inligting tydens haar getuienis voor die parlement se ad hoc-komitee oor polisiekorrupsie verskaf
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Iran se Revolusionêre Wag beweer hulle het 2 tenkskepe getref wat onder die lugbeskerming van die Amerikaanse weermag deur die strategiese Straat van Hormoes probeer vaar het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









