Top
-
Engeland en Argentinië pak mekaar in geskiedkundige Wêreldbeker-halfeindstryd
Sokkerliefhebbers is slaggereed vir een van die mees geskiedkundige Wêreldbeker-halfeindstryde ooit wanneer Lionel Messi se Argentinië Woensdagaand in Atlanta teen…
-
Outa vat regering hof toe oor Aarto-wetgewing sonder noodsaaklike beskerming
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n dringende aansoek by die hooggeregshof ingedien om fase 2 van die Aarto-stelsel te…
-
Hoekom is almal so kwaad? Dís wat kenners sê
’n Mens sien en voel die woede oral om jou – op sosiale media, jou buurt se WhatsApp-groep, op ons…
-
Toy Story 5 wys tegnologie is nie die skurk nie, sê kenners
Meer as 30 jaar ná Woody, Buzz Lightyear en hul speelgoedvriende die eerste keer gehore wêreldwyd bekoor het, is Toy…
-
Opposisiepartye eis deursigtigheid oor Wêreldbeker-rekening van R31 miljoen
Minister Gayton McKenzie verkeer onder toenemende druk om rekenskap te gee van bykans R31 miljoen wat aan Suid-Afrika se afvaardiging…
-
Oogpunt: Hou aan vra oor korruptes
Dit is nodig dat die land weet wat die destydse strafregtelike ondersoek deur die Valke teen Dina Pule, die ANC-politikus…
-
Spanje stuur Wêreldbeker-reuse Frankryk huis toe in halfeindstryd
Die ou gesegde dat aanvalle wedstryde wen, maar verdediging kampioenskappe wen, het Dinsdagaand in Arlington weer bewys hoekom dit so…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 14 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Wêreldbeker: Sokkersterre Mbappé en Yamal gereed vir uitdagende halfeindstryd
Die oomblik waarna sokkerliefhebbers uitgesien het breek Dinsdagaand aan wanneer Frankryk se dodelike aanvallende spel teen Spanje se kombinasie van…
-
Wenbrief van die week: Vriendelikheid vergoed vir verval
Na aanleiding van Keina Swart se onlangse rubriek oor hoe sy Nylstroom (Modimolle) beleef het: Ons is pas terug van…
Brekende Nuus
-
Madlanga-kommissie: ’n Senior ondersoeker van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie, Mantsha Raphesu, sê die voormalige hoof van die eenheid, Andrea Johnson, het vals inligting tydens haar getuienis voor die parlement se ad hoc-komitee oor polisiekorrupsie verskaf
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Iran se Revolusionêre Wag beweer hulle het 2 tenkskepe getref wat onder die lugbeskerming van die Amerikaanse weermag deur die strategiese Straat van Hormoes probeer vaar het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









