Wenbrief
-
Wenbrief van die week: Gee SA ’n regverdige kans om te werk vir almal
Dis Saterdag, ’n Springbok-rugbyliedjie speel: “Hulle weet nie wat ons weet nie.” Die woorde beskryf die Suid-Afrikaner-eienskappe: dapperheid, deursettingsvermoë, trots…
-
Wenbrief van die week: Vertel ook verhale van goeie sportmangees
Dit was koud langs die hokkie-astro van Pretoria Boys High laas Vrydagaand, maar dit het nie die toeskouers se ondersteuning…
-
Wenbrief van die week: Wees vriendeliker, semigrante in Eikestad
Nou die dag stop ek by ’n koffiekafee net buite Stellenbosch. ’n Gesin van vyf, wat voor my uit ’n…
-
Wenbrief van die week: Plaas klem op swak werk van staatslui
Meer klem moet beslis op die swak werkprestasie van onkundige kaderontplooiing van staatslui val. Dissiplinêre sake word met opset en…
-
Wenbrief van die week: Kyk met regsbril na Staatspensioenfonds
Die tyd het nou aangebreek om daadwerklike stappe te doen en met ’n regsbril na die werksaamhede van die Staatsdienspensioenfonds…
-
Wenbrief van die week: Geen ander normaal vir 2030 se matrieks
Ek het onlangs oor die “matriekklas van 2030” gelees. Gebore in 2012, het hierdie leerders grootgeword met die norm van…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





