Weskus
-
Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe
Die tussentydse bestuur van die Elandsbaai-sleephelling en verwante hawegeriewe is Dinsdag, 4 Augustus, deur Dean Macpherson, die minister van openbare…
-
Nee vir ‘Sasolburg by die see’
Suid-Afrika se eerste groot kommersiële e-vliegtuigbrandstofaanleg wat beplan word as deel van die wêreld se oorgang na ’n koolstofvrye ekonomie,…
-
Gifstofvlakke in skulpvis aan Weskus daal uiteindelik
Die departement van bosbou, visserye en die omgewing het vandag bekend gemaak dat die vlakke van paralitiese skulpvistoksien (PST) in mossels en…
-
Nuwe sardynkwota bied effense verligting vir Weskus-visfabriekwerkers en bootbemanning
Honderde werkgeleenthede het in die Weskus se visbedryf ’n hupstoot gekry nadat Willie Aucamp, nou die voormalige minister van bosbou,…
-
Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die wêreld
Om op die Corona Beach 100-lys vir 2026 te verskyn, is ’n groot eer vir die Weskus Nasionale Park. Kraalbaai,…
-
Dís ’n stink storie! Langebaners betaal dubbeld vir riooldienste
Terwyl inwoners van die Oystercatcher- en die Plover-ontwikkelings maandeliks hul munisipale heffing vir rioolverwydering betaal, moet hulle bykomend derduisende rande…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





