“Ek kan nie van ander mense verwag om iets te doen as ek nie self bereid is om dit te doen nie,” sê Hattingh Bornman (44), die burgemeester van die Kouga-munisipaliteit in die Oos-Kaap. “Dis vir my belangrik om minstens te weet hoe goed werk, want dan kan ’n mens beter leiding gee.”
Dis daarom dit nie vir hom vreemd is om soms munisipale vragmotors te bestuur nie. Hy wil self die probleme verstaan waarmee sy personeel soms sukkel.
- Lees die volledige onderhoud met Hattingh Bornman in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
