Die WAT se woord van die week

Tyd.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

die tydtoets deurstaan

Idiomatiese uitdrukking:

deurstaan: die tydtoets deurstaan of, meer dikw., die toets van die tyd deurstaan

Vir ’n lang periode aanhou funksioneer of hou, of as betroubaar of gewild geag word: O. kan dalk die begraafplaas word van die oorblyfsels van outoritêre apartheidstrukture wat nie die tydtoets kon deurstaan nie. (Burg., 8 Jul. 1999, E).


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie