Woordeboek van die Afrikaanse Taal
-
Die WAT se woord van die week
puntemasjien s.nw., puntemasjiene. Iem. wat as deelnemer aan ’n kompetisie, spel, wedstryd, of dergelike op ’n gereelde grondslag ’n groot…
-
Die WAT se woord van die week
puur ww., het gepuur. (gew. saam met uit) (verouderd) 1 Haal of verkry: Die Randse goudvelde … is … velde…
-
Die WAT se woord van die week
ouwywepraatjies (ou-wy-we-praat-jies) s.nw. (soms as neerhalend aangevoel) Ligsinnige, onsinnige of leuenagtige praatjies; sin. ouvroupraatjies (minder gebruiklik): “Die oumense het sterk…
-
Die WAT se woord van die week
urk s.nw., urke. (geselstaal) Onverfynde, ongure persoon met, tipies, ’n oneerbare, twyfelagtige karakter: Hy (die sanger) is ’n skobbejak, ……
-
Die WAT se woord van die week
moestuin s.nw. (verouderend) GROENTETUIN: Buite is oom Gielie besig in die moestuintjie en dan weer by sy vrugtebome (Mikro: Porseleinkat,…
-
Die WAT se woord van die week
swym (bet. 1) s.nw. (verhewe; verouderd) 1a. Toestand of gevoel van ekstase of euforie: Ek is na die kopvelmassering in…
-
Die WAT se woord van die week
die tydtoets deurstaan Idiomatiese uitdrukking: deurstaan: die tydtoets deurstaan of, meer dikw., die toets van die tyd deurstaan Vir ’n…
-
Die WAT se woord van die week
utopie (ook met ’n hl. Utopie) (u-to-pie) s.nw., utopieë. Ook soms utopia en selde ook utopië. (Ndl.) Plek, samelewing of…
-
Die WAT se woord van die week
ouroeker (ou-roe-ker) s.nw., ouroekers. (streektaal) (Suidwestelike Afr. → Kaaps) Ook, streektaal, ou roeker. Geharde of ervare bendelid, veral een wat…
-
Die WAT se woord van die week
tzigaan (ook met ’n hl. Tziga(a)n) (tzi-gaan) s.nw., tzigane. (ongewoon) Lid van ’n sigeunergroep van Hongarye, wat ook deur O.-…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









