-
MK-party se hoofsweep in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en afpersing
Mmabatho Nthabiseng Mokoena-Zondi, die 46-jarige hoofsweep van die MK-party, het Donderdag in die Kaapstadse hooggeregshof verskyn ná haar inhegtenisneming op…
-
Knysna-munisipaliteit met miljoene beboet oor omgewingsmisdade
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die swaar strawwe verwelkom wat teen die Knysna-munisipaliteit opgelê is nadat die munisipaliteit skuld erken…
-
Saak teen Joe ‘Ferrari’ Sibanyoni en sy 3 medebeskuldigdes weer op hofrol geplaas
Die afpersings- en geldwasserysaak teen die Mpumalanga-taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni en sy drie medebeskuldigdes is weer op die hofrol geplaas,…
-
Kimberley se politieke chaos kring uit: Stakings, nóg hofsake, 5 uitgeskop
Inwoners van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley wie se vullissakke reeds meer as ’n week nie verwyder word nie, terwyl…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 27 Mei, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Hof beveel polisie om verlore vuurwapens uit bestorwe boedels te registreer
Die hooggeregshof in Bloemfontein het verlede week die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Vrystaat beveel om hul wetlike verpligtinge na te…
-
Ramaphosa hof toe oor Phala Phala-verslag hof staat van beskuldiging
President Cyril Ramaphosa het die Wes-Kaapse hooggeregshof genader om die onafhanklike paneelverslag te hersien. Dié verslag het bevind dat hy…
-
Onafhanklike ondersoek oor skoolhandboeke se tenderskok op pad
Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, gaan ’n onafhanklike ondersoek laat doen vir die samestelling van die katalogus waaruit skoolhandboeke…
-
VSA-magte val Iran aan terwyl skietstilstand tegnies nog geldig is
Amerikaanse militêre magte het Maandag aanvalle op Iranse missielterreine en bote wat myne lê uitgevoer, wat ’n brose skietstilstand bedreig…
-
Hof-uitspraak oor staatshantering van bek-en-klouseer bied uiteindelik hoop
Die uitspraak van die Gautengse hooggeregshof in Pretoria oor die hantering van die voortslepende en staatsbeheerde bek-en-klouseersiekte is ’n oorwinning…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










