-
Koning Charles en Trump vier bande ondanks Iran-spanning
Britanje se koning Charles III en Donald Trump het hul lande se langdurige bande gevier tydens ’n staatsdinee by die…
-
Vereeniging-lughawe lisensie kwyt
Beweerde tenderonreëlmatighede van tussen R100 000 en R180 000 by die Vereeniging-lughawe in Gauteng, wat onder die Sedibeng-disktrik val, is…
-
Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke
’n Dringende hofaansoek om ’n omstrede R1,6 miljard-tender vir opvoedkundige materiaal vir laerskole te keer, kan reeds volgende week volg…
-
TIME Magazine vereer SA aktivis Sabrina Walter
Sabrina Walter, die stigter van Women For Change (WFC), die organisasie sonder winsbejag, is onlangs deur TIME Magazine as een…
-
Opera-legende Mimi Coertse (93) oorlede: FAK bring hulde aan ‘Onse Mimi’
Met die afsterwe van Mimi Coertse neem die Afrikaanse kultuurwêreld afskeid van een van sy grootste stemme. Oor dekades heen…
-
Waarskuwing oor gevaarlike branders aan KZN-kus uitgereik
Inwoners en besoekers aan die KwaZulu-Natalse kus is gemaan om uiters versigtig te wees nadat ’n vlak 1-weerswaarskuwing vir skadelike…
-
Twee tieners onder 5 wat die naweek in Mosselbaai, eMbalenhle verdrink
Vyf mense het die afgelope naweek in twee afsonderlike verdrinkingsvoorvalle in Mosselbaai en eMbalenhle omgekom. Twee tieners het Saterdag hul…
-
Geen ware vryheid sonder veiligheid, sê Ramaphosa
Met geweldsmisdaad, bendebedrywighede en geslagsgeweld wat steeds baie Suid Afrikaners se daaglikse werklikheid is, het pres. Cyril Ramaphosa Vryheidsdag gebruik…
-
Regering trek KI-wetsontwerp terug ná media fiktiewe bronne ontbloot
Die regering het sy konsep kunsmatige intelligensie (KI)-wetsontwerp teruggetrek nadat dit aan die lig gekom het dat die dokument verskeie…
-
Washington-skietvoorval: Dís wat van die vermeende aanvaller bekend is
Die vermeende aanvaller in ’n skietvoorval wat ’n persgala wat deur die Amerikaanse president Donald Trump bygewoon is, in chaos…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










