-
Saldanhabaai-munisipaliteit hou spesiale vergadering te midde van Valke-ondersoek
Die Speaker van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) het Maandag 15 Junie tydens ’n spesiale raadsvergadering die Valke-ondersoek na kontrakverlengings van meer as 30…
-
Jeugdag: 50 jaar ná die Soweto-opstande
Vyftig jaar ná ’n opstand wat gehelp het om Apartheid in Suid-Afrika uiteindelik jare later te beëindig, is daar min…
-
‘Onmoontlik om elke bok, erdwurm se geestesgesondheid te meet’
Die hoogste hof moet nou besluit of die huidige definisie van “dierewelstand” grondwetlik is. Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 15 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Kraalbaai in Weskus- Nasionale Park een van die 4 bestes in die wêreld
Om op die Corona Beach 100-lys vir 2026 te verskyn, is ’n groot eer vir die Weskus Nasionale Park. Kraalbaai,…
-
DKD-minister: Almal se kwaai gunsteling
“Nangu Mlungu”, ’n liedjie oor die minister in beheer van ons tronke, het sosiale media ’n week of twee gelede…
-
Hof beveel boer moet onmiddellik toegang tot plase kry ná hy ‘uitgesluit’ is
’n Boer van die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap het in die hooggeregshof in Kimberley geseëvier nadat sy aansoek geslaag het…
-
Netanyahu sit tussen die duiwel en die diep blou see
Terwyl Israel op pad is na sy volgende algemene verkiesing – waarskynlik 2 Augustus – betree die land se politiek…
-
Vredesooreenkoms tussen VSA en Iran aangekondig met ‘onmiddellike en permanente’ einde aan die oorlog
Die Verenigde State en Iran het ’n vredesooreenkoms bereik en ingestem tot ’n “onmiddellike en permanente” beëindiging van militêre operasies…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 14 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










