-
8 nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Vrystaat bevestig
Die Vrystaatse departement van landbou, landelike ontwikkeling en omgewingsake het op Vrydag, 17 Julie, agt nuwe gevalle van bek-en-klouseer bevestig.…
-
Mangaung-metro steeds in die moeilikheid
Dis die negende agtereenvolgende jaar wat die Mangaung-metro onseker is of hy as lopende saak sal kan voortbestaan, sê dié…
-
Hierdie naweek in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag en gister, 18 en 19 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus…
-
Regering veroordeel ‘slegs vir Afrikaners’ Bokkieweek-sporttoernooi
Senior regeringsamptenare het skerp kritiek uitgespreek teen Bokkieweek, ’n sporttoernooi wat jaarliks uitsluitlik vir Afrikanerkinders aangebied word. Die minister van…
-
Verdagte met gevlekte banknote in OTM-bomaanvalondersoek vasgetrek
’n 52-jarige man is in hegtenis geneem nadat die polisie na bewering gevlekte banknote by sy woning gevind het tydens…
-
Jeffreysbaai weer kalm ná gewelddadige betogings, maar polisie bly sigbaar
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Oos-Kaap het bevestig dat die situasie in Jeffreysbaai en die breër Kouga-gebied kalm bly…
-
Oekraïne se bondgenote verskerp lugverdediging
Oekraïne se bondgenote het Maandag op ’n beraad in Parys verdere steun vir Kiëf se lugverdediging aangekondig, asook oefeninge vir…
-
KYK: Helen Zille ontplooi haar Blou Brigade
Dis nie ’n toertjie nie, maar ’n bewys van wat moontlik is. Só sê die DA se burgemeesterskandidaat in Johannesburg,…
-
Limpopo verlam van skuld
Die provinsiale regering in Limpopo skuld van sy munisipaliteite bykans R1 miljard vir eiendomsbelasting en munisipale dienste. Dit is volgens die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 17 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










