-
PA-leier Gayton McKenzie sleep DA se Anton Bredell hof toe
’n Hofstryd tussen ampsdraers van twee opposisiepartye, die PA en die DA, is begin nadat Gayton McKenzie, minister van sport,…
-
Saldanha-familie verpletter ná seun se skietdood
Om ’n kind te verloor, is vir enige ouer ’n hartverskeurende ervaring. Vir Zedra (Zahida) Abrahams van die Diazville-buurt het…
-
Madlanga-kommissie: Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se spinnekopweb
Die “Vusimuzi ‘Cat’ Matlala-spinnekopweb” is besig om weekliks stuk vir stuk voor die Madlanga-kommissie te ontvou. Name van betrokkenes en…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 16 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Staat van beskuldiging: Uitspraak voorbehou in Ramaphosa interdiksaak
Die lot van pres. Cyril Ramaphosa se politieke toekoms hang in die weegskaal nadat die Wes-Kaapse hooggeregshof Donderdag, 16 Julie,…
-
Paramedikus sterf tydens noodreaksie in botsing in Gqeberha
’n Gewone noodreaksie het Woensdagoggend, 15 Julie, in ’n tragedie geëindig toe ’n paramedikus van Bester Emergency Medical Services (EMS)…
-
VSA en Iran ruil nuwe aanvalle uit terwyl konflik in die Golf oor die Straat van Hormoes weer toeneem
Die Verenigde State en Iran het Donderdag vergeldingsaanvalle teen mekaar en Amerikaanse bondgenote in die Golf geloods, terwyl die jarelange…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 15 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Outa vat regering hof toe oor Aarto-wetgewing sonder noodsaaklike beskerming
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n dringende aansoek by die hooggeregshof ingedien om fase 2 van die Aarto-stelsel te…
-
Opposisiepartye eis deursigtigheid oor Wêreldbeker-rekening van R31 miljoen
Minister Gayton McKenzie verkeer onder toenemende druk om rekenskap te gee van bykans R31 miljoen wat aan Suid-Afrika se afvaardiging…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










