-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 9 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
‘Niks anders as nepotisme’ mor opposisiepartye oor DA se burgemeesterskandidate in Wynlande
Nepotisme! waarsku ’n opposisieparty. “Hoeveel sleutels moet een familie nog kry?” vra ’n ander politikus in ’n onlangse Facebook-plasing. Dié…
-
‘Total Eclipse of the Heart’-sanger Bonnie Tyler sterf ná komplikasies met operasie
Die Walliese sanger Bonnie Tyler, wie se kenmerkende rasperstem en kragtige rockballades die musiek van die 1980’s help definieer het,…
-
Nóg ’n aanval deur klapmus-bende in die Wynlande
Die Stellenbosch-polisie het vandees week bevestig dat vier mans Sondag, 5 Julie, by ’n huis in Onder-Papegaaiberg, in Stellenbosch ingebreek.…
-
Borgtog geweier vir Kathu-vrou wat glo miljoene van hoërskool verduister
Borgtog is nie aan die 43-jarige voormalige finansiële administrateur van die Hoërskool Kathu in die Noord-Kaap, wat daarvan beskuldig word…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 8 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Trump sê Iran-skietstilstand ‘verby’ namate aanvalle in Straat van Hormoes toeneem
Die Amerikaanse president Donald Trump het vandag verklaar dat die skietstilstand met Iran “verby” is, nadat die gevegte weer opgevlam…
-
Polisie ontken verband tussen Nigeriese man se dood en betogings oor immigrasie
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het bewerings verwerp dat die dood van ’n Nigeriese burger in aanhouding by die Sunnyside-polisiestasie verband…
-
BackaBuddy steek stokkie voor Mel Viljoen se fondsinsameling terwyl Peet se borgtogaansoek voortduur
Terwyl die voormalige prokureur Peet Viljoen Woensdag in die hof verskyn vir sy borgtogaansoek, het BackaBuddy intussen ’n fondsinsamelingsveldtog vir…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









