-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 12 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Kinders kry kinders, maar vervolging sloer
Die regering se pogings om tienerswangerskappe te bekamp, toon tekens van sukses, met die getal geboortes onder meisies tussen 15…
-
Jongste verwikkelinge: Straat van Hormoes bly politieke klimtol terwyl aanvalle op buurlande reën
Iran het Sondag aangekondig dat hy die Straat van Hormoes weer sluit en aanvalle op buurlande in die Golfstreek uitgevoer…
-
Nigel Farage bedank as LP en Marine Le Pen kan verkiesing voer
Britse anti-immigrasiepolitikus Nigel Farage het as parlementslid bedank om in ’n tussenverkiesing te staan. Die hoogs ongewone stap kom terwyl…
-
Russiese owerhede: Minder reis, bly liewers tuis
Owerhede in Rusland se Novosibirsk-streek het inwoners aangemoedig om van die huis af te werk en reise per motor te…
-
BTW-bedrog van R67 m + geldwassery beland Gaboense sakeman in SA-tjoekie
’n Gaboense sakeman is tot ’n effektiewe 10 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) met sowat R67…
-
Tientalle in arres in Turkye tydens politieke onmin wat tot groot kommer lei
Die Turkse regering het Saterdag sy veldtog teen die grootste opposisieparty, die CHP, voortgesit met tientalle inhegtenisnemings wat gemik was…
-
Ouetehuis-aanrandingsaak in Welkom weer uitgestel
Die opspraakwekkende hofsaak oor die beweerde mishandeling van ’n 81-jarige vrou by ’n ouetehuis in Welkom is Vrydag (10 Julie)…
-
Venezuela-ramp: ‘Dié gebou was vol’
Die internasionale reddingspanne pak op en swaar graafmasjiene ruim puin op wat deur Venezuela se aardbewings agtergelaat is. Maar vir…
-
Hoofsaaklik buitelanders onder 12 slagoffers van dodelike veldbrand in Spanje
Fernando Grande-Marlaska, Spanje se minister van buitelandse sake het Vrydag bevestig dat die 12 slagoffers wat in een van die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










