-
All Black-haker mis Super Rugby se SA-toere, opgewonde vir Greatest Rivalry-reeks
Codie Taylor het erken hy het dit gemis om sedert die einde van Super Rugby deur Suid-Afrika te toer en…
-
Boishaai buiteperd vir interskole
Die tafel is so ietwat meer as vorige jare vir die jaarlikse Paarlse interskole gedek. Dié kragmeting is ook deel…
-
Griekwas sorg vir Cheetahs se 1ste Curriebeker-nederlaag tydens kookwater-stryd in Kimberley
Die Griekwas het die Cheetahs Vrydagaand in Kimberley hul eerste Curriebeker-nederlaag van die seisoen toegedien met ’n taai 24-21-oorwinning in…
-
Chad nou Bond . . . Statebond
Chad le Clos is amptelik die suksesvolste swemmer in die geskiedenis van die Statebondspele. Le Clos is die individuele wenner van…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 31 Julie Rugby (SS, 211) Curriebeker-reeks 18:55 Griekwas t. Cheetahs Atletiek 09:30 Statebondspele (SS, 208) 09:30 Statebondspele (SS, 209)…
-
Oom Rugby: Bokke se dryfmaal kan All Blacks sink
Die Springbokke se dryfmaal gaan ’n belangrike bousteen in die komende Greatest Rivalry-reeks teen Nieu-Seeland wees. Die Bokke hou daarvan…
-
Le Clos maak geskiedenis met meeste Statebondspele-medaljes ooit
Sestien jaar. Vyf Spele. 21 medaljes. Een absolute legende. Chad le Clos het die beste vir laaste gelos en eers…
-
‘Greatest Rivalry’: All Blacks slaan hard, nooi hul ‘Cape Crusaders’ na verwelkomingsbyeenkoms in Kaapstad
Die All Blacks hou Vrydag ’n openbare verwelkomingsgeleentheid in Kaapstad en nooi plaaslike ondersteuners om die span te verwelkom voor…
-
Ackers: Tussen seisoene of nie, Bulls gaan voluit teen die All Blacks speel
Met minder as twee maande voor die begin van die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen, is die Bulls hard aan die werk…
-
Statebondspele: Net 0,01 sekonde tussen Smith en bronsmedalje!
Span SA het Maandag met nege medaljes by die 2026 Statebondspele begin – almal verower in die Tollcross Internasionale Swemsentrum.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










