-
Sacha die wenfaktor?
Dit is bykans onmoontlik om te dink die All Blacks het 30 jaar gelede laas in Suid-Afrika getoer. Die Silwervarings…
-
Dié toer is die naaste aan oorlog – net met reëls
Niemand sal Bobby Skinstad in die Springboktrui op die veld vergeet nie. Maar het jy geweet dat ’n ikoniese speler…
-
Só beplan All Black-breier Rennie om sy spelers vars te hou vir Springbok-uitdaging
Dave Rennie sê die All Blacks gaan doelbewus probeer om tydens hul uitgebreide verblyf in Suid-Afrika uit die rugby-“bubble” te…
-
All Blacks sal almal ’n kans gee teen SA se VRK-spanne voor Bok-toetse
Die All Blacks gaan hul span sterk roteer tydens hul eerste drie toerwedstryde teen Suid-Afrika se Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-spanne ter…
-
Pumas se 2 nederlae eindelik met ’n sege oor Boland Kavaliers in Wellington beëindig
Die Pumas het hul reeks van twee nederlae beëindig deur die Boland Kavaliers met 20-15 in Wellington te klop en…
-
F1: Lando se eerste, Kimi loshande voor
Lando Norris het die Hongaarse Grand Prix met selfvertroue en ’n perfekte driestop-meesterplan betree. Dié McLaren-jaer het die res van…
-
Gim wreek verlede jaar se pyn met beroemde oorwinning oor Boishaai
Vyf-en-twintigduisend stemme wat as een brul. Die grootste skolerugbywedstryd ter wêreld. Paarl se strate wat tot stil staat. Dít is…
-
Lions brul voort terwyl Bulls nóg ’n Curriebeker-nederlaag beleef
Die Bulls het Saterdag hul derde agtereenvolgende Curriebeker-nederlaag beleef toe die Lions eenvoudig hulle oorrompel het tydens hul wedstryd by…
-
‘Aggenee, manne! Wat gaan nou hier aan?!’ Vuiste klap by E.G. Jansen-skolewedstryd
Aggressie is ingebou in die sport: Jy moet aanvallers hard lak, verdedigers sterk afweer . . . Maar skoolkinders en…
-
Jong Stormers XXIII-sterre skitter in Curriebeker-sege oor die Sharks
Die Stormers het hul Curriebeker-veldtog weer op koers gekry met ’n bonuspuntsege van 36-28 oor die Sharks Saterdagmiddag in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










