All Blacks
-
Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel?
Die Greatest Rivalry-toer het gisteraand in Kaapstad op ’n skouspelagtige, maar omstrede wyse begin, met die Stormers wat ondanks ’n…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 7 Augustus Rugby (SS, 211) Greatest Rivalry-reeks 19:00 Stormers t. Nieu-Seeland Gholf (SS, 213) 18:00 LIV Golf: New York…
-
All Blacks verloor Bell vroeg
Die Nieu-Seelandse haker George Bell het na sy tuisland teruggekeer nadat hy tydens oefening in Kaapstad ’n kuitbesering opgedoen het,…
-
Bok-kaptein Bob Skinstad skryf eksklusief vir Die Papier
Die Papier, en ons susterpublikasie KickOff Rugby, is trots om ’n vars en gesaghebbende stem by sy bladsye te verwelkom,…
-
Greatest Rivalry: Só lyk die All Black-span wat teen die Stormers uitdraf
All Blacks-afrigter Dave Rennie het sy span aangewys om die Stormers te pak in die eerste wedstryd van hul Greatest…
-
Jong Ahmed op losskakel vir Stormers se kragmeting teen All Blacks
Die Stormers-span wat in die eerste wedstryd van die Greatest Rivalry-reeks teen Nieu-Seeland te staan kom, is pas aangekondig. Buitesenter…
-
Pieter-Steph en Ardie dalk ‘Schalk’-faktor?
In ’n rugbystryd soos die vinnig naderende Greatest Rivalry-reeks tussen die Springbokke en die All Blacks is ’n groot vraag:…
-
Greatest Rivalry: Dís die skeidsregters vir die toetse tussen Bokke en All Blacks
Die skeidsregters vir Greatest Rivalry-reeks tussen die Springbokke en die All Blacks is deur Wêreldrugby bevestig. Matthew Carley (Engeland), Nika…
-
Só beplan All Black-breier Rennie om sy spelers vars te hou vir Springbok-uitdaging
Dave Rennie sê die All Blacks gaan doelbewus probeer om tydens hul uitgebreide verblyf in Suid-Afrika uit die rugby-“bubble” te…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









