dink
-
Die WAT se woord van die week
syglyadder(sy-gly-ad-der) s.nw., syglyadders. (ongewoon) Adder wat met ’n tipiese sywaartse winding v.d. liggaam voortbeweeg, veral Namibadder: Die syglyadder het ’n…
-
Wenbrief van die week: Betaal tol met ’n glimlag
Onlangs het Sanral genoem dat hy dalk tolhekke op alle nasionale paaie moet bou om met instandhoudingskoste te help. En…
-
Jean Oosthuizen oor Bokkieweek: Waarom word bruin kinders uitgesluit?
In die felle, emosionele debat rondom Bokkieweek het die meeste deelnemers die bal heeltemal laat val. Wat as ’n gesprek…
-
‘Ek ith thiek’ – maar is jy regtig?
“Ek het griep.” Dit is waarskynlik ’n boodskap wat elke bestuurder al op ’n Maandagoggend gekry het. Maar hoe gereeld…
-
Kallie Kriel oor Bokkieweek: ‘Julle beledig Afrikaners met verdagmakery’
“Waarom is dit dat julle rassisme altyd politiek is, en my politiek altyd rassisme?” Hierdie bekende aanhaling van C.J. Langenhoven…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die nuwe uitgawe van Die Papier is oudergewoonte weer propvol nuus en lekker leesstof. Jana Marx, Die Papier se politieke…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die agste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Só koop jy die E-uitgawe van Die Papier aanlyn
Om die eletroniese deurblaai-weergawe van Die Papier te koop, gaan na die skakel van die webwerf wat verwys na die…
-
Wenbrief van die week: Howe moet optree teen vertragingstaktieke
Die voortdurende uitstel van hoëprofiel-hofsake, veral teen politici en vermoëndes, het ’n krisisvlak bereik. Dit stuur ’n gevaarlike boodskap dat…
Brekende Nuus
-
Oekraïne het gesê ’n ‘stelselmatige’ Russiese aanval op sy spoorwegnetwerk is aan die gang en gewaarsku dat ontruimings en vertragings moontlik is nadat die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, gesê het Moskou het spoorweginfrastruktuur, insluitend ’n trein naby die Pools-Oekraïense grens, geteiken
-
Fred Kekana, waarnemende Gautengse polisiekommissaris sê hoewel ondersoekers sekere ooreenkomste tussen die sake geïdentifiseer het, is daar nog geen bewys dat een persoon verantwoordelik is nie, nadat vier vroue, gedeeltelik geklee en met sigbare kneusplekke, dood in dieselfde algemene gebied rondom Rhodesfield aangetref is
-
Wêreldatletiek se president, Sebastian Coe, het beklemtoon dat sy standpunt oor die sanksies wat die sport se beheerliggaam teen Rusland ingestel het, onveranderd bly
-
Oud-Bok Victor Matfield oor Greatest Rivalry-sege: ‘Hierdie span het ’n ongelooflike vermoë om dinge om te keer. Ons was net ’n paar weke gelede agter in die reeks, en nou is ons uitbundig van vreugde’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









