Hofsaak
-
Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel
Menno Rose, die seun van die vermoorde Constance Scholtz, het sy stilswye verbreek terwyl die Aletta Rose-hofsaak weereens uitgestel is.…
-
Malawiese busbestuurder met plofstof ter waarde van R100 000 by Beitbrug in hegtenis geneem
’n 39-jarige Malawiese burger is in aanhouding geplaas nadat hy in die hof verskyn het op aanklagte van besit van…
-
Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak
’n Inwoner van die Drakenstein-area in Kaapstad staar ’n klag van van intimidasie in die gesig nadat die familie van…
-
Hof verklaar munisipale hoof finansiële beampte se aanstelling onwettig
Die Vrystaatse hooggeregshof het bevind dat die aanstelling van Amos Makoae as hoof finansiële beampte van Masilonyana-plaaslike munisipaliteit onwettig was.…
-
Malema appelleer vuurwapenuitspraak en vyfjaar-vonnis
Die leier van die EFF, Julius Malema, het ’n aansoek by die hooggeregshof in Makhanda ingedien om verlof tot appèl…
-
Motorfietsryer wen eindelik ná 14 jaar
Ná ’n regstryd van 14 jaar het ’n motorfietsryer wat beseer is weens ’n slaggat gehoor die Wes-Kaapse departement van…
-
Stadsbestuurder Thapelo Matlala seëvier in hof wyl administrateur koste moet betaal
In Thapelo Matlala, stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley, se suksesvolle aansoek in die hooggeregshof om die dissiplinêre verhoor…
-
‘Geen samewerking of sameswering om te moor’ voer verdediging aan
Die moontlike moordwapen en gehalte van slotbetooghoofde was op Woensdag 3 Junie ’n onderwerp van bespreking in die hooggeregshof in…
-
Talle sake gesluit oor slagoffers nie gevind kon word
Die polisiediens benodig meer trauma-ingeligte diensverskaffers wanneer dit by klagtes kom wat verband hou met geslagsgebaseerde geweld (GBV), sê dr.…
-
Ouetehuis-aanrandingsaak in Welkom wéér uitgestel
Die hofsaak rakende die beweerde aanranding van ’n 81-jarige vrou by ’n ouetehuis in Welkom sleep nou bykans ’n jaar…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









