Nuus
-
Wanneer politieke reklameborde haaks raak
Die waterkrisis in Tshwane het nou amptelik ’n verkiesingswapen geword en die DA se jongste reklamebord met die woorde “Take…
-
’n Derde van kiesers voel deesdae vere
Stel jy baie belang? Stel jy soortvan belang? Of gee jy nie ’n duit om nie? Volgens die jongste peiling…
-
Nuwe private lughawe in Kaap-metro wyk glo van bouplanne af
Die eerste vliegtuig is nog nie eers oor die nuwe beplande Kaapse Wynlande-lughawe nie, en daar is nóg ’n aanloopbaan…
-
Bok hulle op!
As die Bokke die All Blacks môre wil klop, gaan hulle waaragtig beter gebruik moet maak van die tweede helfte…
-
Draai wêreld op sy kop
Op die oog af op die meeste wêreldkaarte lyk Groenland en Afrika min of meer ewe groot, maar het jy…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 8 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Groot mensejag aan die gang vir man wat uit Rooigrond-gevangenis ontsnap
Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het ’n grootskaalse soektog van stapel gestuur na ’n gevangene wat op Sondag, 6…
-
Munisipaliteit kyk dán na herrie oor verhuring
Die Stellenbosch-munisipaliteit sal eers in Oktober formeel aandag gee aan omstrede kwessies oor die verhuring en vervreemding van munisipale eiendom.…
-
Dis ons droom vir Kimberley se mense, sê Bergh
Vergeet vir ’n oomblik van Kimberley se gat – die Griekwas se afrigter Pieter Bergh, hoop juis niemand beland in…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Die geskorste LP Fadiel Adams sal na verwagting vandag in die landdroshof in Pinetown verskyn op aanklagte van bedrog en verydeling van die regsproses nadat hy na bewering sy status verkeerd gebruik het om toegang tot die Westville-gevangenis te verkry, terwyl die saak intussen na die streekhof oorgeplaas is
-
’n Brand het deur ’n skool in die oostelike stad Bukavu in die DRK gewoed en ’n stormloop veroorsaak waarin minstens 14 kinders dood is
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









