Nuus
-
Hongarye: Hulp in soeklig ná Magyar se oorwinning
Die Europese Unie (EU) se goedkeuring en oorbetaling van twee hulppakkette van miljarde euro’s aan onderskeidelik Hongarye en Oekraïne is…
-
Vanderbijl: Dispuut – nie bedrog – lei dalk tot moord
Martha Mani Rantsofu (39), ’n finansiële klerk by die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng, was glo die oggend van haar moord in…
-
Bolhuis jag geldskenkers aan Peet en Mel Viljoen
Dit blyk mense onder steun steeds die omstrede Peet en Mel Viljoen finansieel en hy ondersoek dit, voer Mike Bolhuis…
-
Life Esidimeni: ‘Húlle moet vervolg word’
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit om individue wat by die dood van minstens 141 psigiatriese pasiënte in die Life…
-
Libanese burgers keer huis toe ná skietstilstand met Israel in werking tree
Duisende ontheemde Libanese burgers het Vrydag die pad aangepak huis toe. Dít is met die hoop dat ’n skietstilstand van…
-
Julius Malema kry tronkstraf: ‘Nie bo reg verhef’
Die EFF-leier Julius Malema se direkte tronkstraf van vyf jaar vir die onwettige afvuur en besit van ’n vuurwapen is…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is hier: Als oor Malema se vonnis en véél meer
Die EFF-leier Julius Malema se direkte tronkstraf van vyf jaar vir die onwettige afvuur en besit van ’n vuurwapen. Ons…
-
SA skolerugby se Top-20: Is jou skool op dié lys?
Daar word dikwels gesê die probleem met ranglyste is die mense wat dit saamstel. Dit is die ongemaklike waarheid wat…
-
PAS BEKEND | Malema kry 5 jaar direkte tronkstraf
EFF-leier Julius Malema is Donderdag tot vyf jaar direkte tronkstraf gevonnis in sy uitgerekte vuurwapensaak. Malema se regspan het ná…
-
Britse premier sê hy ‘sal nie swig’ voor Trump se Midde-Ooste-oorlogsdreigemente
Die Britse eerste minister, Keir Starmer, het Woensdag gesê hy sal nie “swig” onder druk om by die Iran-oorlog aan…
Brekende Nuus
-
SA opera-ikoon Mimi Coertse is Maandagaand in die ouderdom van 93 oorlede
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









