Nuusbrief 6
-
Draai wêreld op sy kop
Op die oog af op die meeste wêreldkaarte lyk Groenland en Afrika min of meer ewe groot, maar het jy…
-
Lentemaand, liefdemaand: September
“Dis heerlike lente, die winter is verby, weer vrolik die velde vir jou en vir my.” As jy die woorde…
-
‘Semi-Soet’ is semi-stout
Jy moet die fliek onthou: Nico Panagio het JP gespeel en Anel Alexander was Jaci. Regstelling – sy is nog…
-
Uitgebrand of doodmoeg?
Die woord uitgebrand word eintlik te maklik gebruik, sê kenners. Om doodmoeg te wees kan dalk dui op ander faktore…
-
Corliaaahaha wou Charlize word
Haar komedie is droog en spitsvondig en meestal steek sy die draak met haarself, vertel Corlia Wilkens (33), oftewel Corliaaahaha.…
-
Koue en sneeu op pad
Moenie al die weerberigte glo wat op sosiale media gedeel word nie – maar moet ook nog nie jou winterklere…
-
’n Fees van sjokolade
Nie almal van ons het ’n suikertand nie, maar selfs die gehardste anti-soetigheid-stryder sal sukkel om nee te sê vir…
Brekende Nuus
-
’n Vermoedelike lid van die berugte West Gang is in Inanda, noord van Durban, doodgeskiet nadat hy in ’n skietgeveg met die polisie by ’n huis betrokke was
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Amerikaanse wetgewers het omvattende nuwe sanksies goedgekeur wat daarop gemik is om Rusland oor sy oorlog in Oekraïne verder onder druk te plaas, en die wetgewing ná maande se vertraging na president Donald Trump gestuur vir om te teken
-
Saoedi-Arabiese lugaanvalle in Jemen het een persoon doodgemaak en 3 telekommunikasietorings geteiken
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






