Rugby
-
Curwin Bosch, Willie le Roux, Embrose Papier begin in sterk Bulls-span teen All Blacks
Bulls-breier Johan Ackermann het beslis nie gejok toe hy gesê het hy wil die sterkste moontlike span teen die All…
-
Sielkundige speletjies neem toe terwyl All Blacks druk op skeidsregters plaas
Daar is duidelik ’n bepaalde narratief uit die Nieu-Seelandse kamp oor wat hulle van die skeidsregters en wedstrydbeamptes wil sien…
-
All Blacks-afrigter kry ’n skelm stekie in oor Bokke wat glo tyd mors tydens wedstryde
All Blacks-hoofafrigter Dave Rennie het sy mening gegee oor wat hy as tydmors in internasionale rugby beskou en terselfdertyd ’n…
-
All Blacks verpletter Sharks in sopnat Durban
Vier-en-vyftig punte. Gee antwoorde op die telbord. Algehele oorheersing. Die All Blacks het die Sharks Dinsdagaand in Durban genadeloos afgetakel.…
-
KYK: All Blacks-legende Ma’a Nonu doen haka alleen in Sharks-trui
Die Greatest Rivalry-reeks lewer reeds talle interessante intriges en storielyne op. Nuweling wat teen legendes moet kragte meet, spelers wat…
-
Sharks onthul Rassie-gesprekke voor kragmeting met All Blacks vanaand
Sharks-afrigter JP Pietersen het bevestig dat hy met die Springbok-breinskrum in verbinding was voor hul Greatest Rivalry-kragmeting teen die All…
-
‘Bietjie probleme’ noop Sharks om veranderinge aan te bring vir All Blacks-kragmeting
Die Sharks sal sonder Springbok-losvoorspeler Vincent Tshituka wees vir hul kragmeting teen die All Blacks Dinsdagaand in Durban. Afrigter JP…
-
Statistieke onthul All Blacks se swak plek, Bokke gereed om toe te slaan
Die All Blacks se hantering van hoë skoppe kan ’n groot bekommernis vir afrigter Dave Rennie wees nadat Nieu-Seeland die…
-
Interskole 2026 Uitslae van Hoërskool Framesby teen Sentraal
Die afgelope naweek het Hoërskool Framesby van Gqeberha en Hoërskool Sentraal van Bloemfontein, twee van die land se mees gerespekteerde…
-
Rassie tevrede met Bokke se vertoning, maar aanval moet verbeter
Rassie Erasmus, Springbok-afrigter sê die span se 17-10-oorwinning oor Argentinië in Buenos Aires was ’n belangrike geleentheid om spelers weer…
Brekende Nuus
-
’n 38-jarige Suid-Afrikaanse vrou is in Nigerië tot 40 jaar tronkstraf gevonnis nadat sy gevang is met byna 6 kg heroïen wat sy na bewering met haar driejarige seun as dekmantel ingesmokkel het
-
Onbehandelde rioolwater wat in groot metro’s se riviere invloei, ontketen tans ’n reuse-ekologiese krisis landwyd. Owerhede word gedwing om in te gryp
-
Die ANC staar ’n krisis in die gesig ná die Kieshof se weiering om laat kandidate te aanvaar. Ontleders waarsku dat die party se interne streeksdisintegrasie die komende plaaslike verkiesings onherstelbaar kan beïnvloed
-
Novak Djokovic het weens ’n vroeë Amerikaanse Ope-uitval na die 12de plek op die wêreldranglys teruggeval, wat beteken dat daar vir die eerste keer sedert 2002 nie een lid van die “Groot Drie” in die top-10 is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









