Rugby
-
Kolisi en Etzebeth terug vir taai kragmeting teen Argentinië
Die Springbokkaptein Siya Kolisi is terug om Suid-Afrika Saterdag teen Argentinië op die Estadio José Amalfitani in Buenos Aires aan…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 7 Augustus Rugby (SS, 211) Greatest Rivalry-reeks 19:00 Stormers t. Nieu-Seeland Gholf (SS, 213) 18:00 LIV Golf: New York…
-
Geregtelike doodsondersoek ná student se skielike dood
’n Jong man van die Noord-Kaap is Maandagaand (3 Augustus) na ’n raakrugbywedstryd in die Paarl oorlede. Paul Klaasen (18)…
-
Skolerugby: ‘ ’n Ongesonde obsessie’
Dis nie net meer spanne wat mekaar op die rugbyveld pak nie. Die afgelope naweek was daar weer ’n geval…
-
Bok-kaptein Bob Skinstad skryf eksklusief vir Die Papier
Die Papier, en ons susterpublikasie KickOff Rugby, is trots om ’n vars en gesaghebbende stem by sy bladsye te verwelkom,…
-
50 jaar later: Bok-legende onthou toe WP die All Blacks geskok het
Met die Stormers wat Vrydag teen die All Blacks te staan kom, het KickOff Rugby, susterpublikasie van Die Papier, teruggekyk…
-
Jong Ahmed op losskakel vir Stormers se kragmeting teen All Blacks
Die Stormers-span wat in die eerste wedstryd van die Greatest Rivalry-reeks teen Nieu-Seeland te staan kom, is pas aangekondig. Buitesenter…
-
KYK: Só lyk Bokke se spesiale truie vir die Greatest Rivalry-reeks
Die Springbokke sal die woorde van Suid-Afrika se volkslied op hul bors dra wanneer hulle die All Blacks in die…
-
Super Sacha terug, Siya lei Bokke teen Poemas
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het Dinsdag verskeie ervare spelers, wat betyds van beserings herstel het, ingesluit in ’n sterk span van…
Brekende Nuus
-
Novak Djokovic het weens ’n vroeë Amerikaanse Ope-uitval na die 12de plek op die wêreldranglys teruggeval, wat beteken dat daar vir die eerste keer sedert 2002 nie een lid van die “Groot Drie” in die top-10 is nie
-
Spanning kook in die Midde-Ooste nadat ’n tweede olietanker in die Straat van Hormuz getref is, terwyl ’n VN-verslag bevind het die VSA het moontlik oorlogsmisdade in Iran gepleeg.
-
Suid-Afrika se motorsportgemeenskap rou ná die nuus dat die bekende nasionale renjaer Robert Wolk helder oordag weens ’n tragiese padwoede-voorval in Kempton Park doodgeskiet is.
-
South African Airways se R85 miljoen-vliegtuighuurkontrak met Flyfofa is amptelik deur owerhede ter syde gestel.
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









