Rugby
-
Rassie sê spelers gaan álles gee in komende toetsreeks teen All Blacks
Springbok-afrigter Rassie Erasmus en sy span het Saterdag ’n belangrike twee dae van oefeninge afgesluit, met die doel om die…
-
All Blacks-hoofafrigter in sy noppies met span se vertoning teen Bulle
All Blacks-hoofafrigter Dave Rennie sê die Nieu-Seeland-span het al die nodige blokkies afgemerk ter voorbereiding van hul eerste toets teen…
-
Só het die Bulle wel beïndruk ten spyte van nederlaag
6 Marcell Coetzee – 8 Die klipharde kaptein van die Bulle was gewis een van die span se uitblinkers van…
-
Onkeerbare All Blacks oorrompel Bulle met vinnige spel
Die All Blacks het Saterdagmiddag hul derde agtereenvolgende oorwinning op hul Greatest Rivalry-toer deur Suid-Afrika behaal toe hulle die Bulle…
-
Griekwas en Kavaliers kraai koning ná stewige vertonings in Curriebeker-wedstryde
Griekwas speel Haai voos Die Griekwas het Vrydagaand in Kimberley opnuut bewys waarom hulle moeilik as Curriebeker-kampioene onttroon sal word…
-
Bulls se nuwe wapen losgelaat
Midde die gure weer in Gauteng moes die Bulls steeds litte losmaak voor môre se wedstryd teen die All Blacks…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 14 Augustus Rugby (SS, 211) SA o.20-beker 12:55 Sharks t. Stormers Bolts Curriebeker-reeks 14:55 Leeus t. Boland 17:00 Griekwas…
-
Maak die Bokke almal Bulle? Rassie stuur 2 swaargewigte terug Bulls toe vir All Blacks-kragmeting
Dat dié Bulls-span wat die All Blacks die stryd moet aansê, is gewis. Groot name soos Willie le Roux, Marcell…
-
Swys de Bruin se visier ingestel op Wêreldbekertoernooi
“Ons is nog in ons babaskoene, maar die verwagting is groot en ons is bereid om hard te werk om…
Brekende Nuus
-
Pres. Cyril Ramaphosa het die Madlanga-kommissie se finale sperdatum tot 25 Januarie 2027 verleng om nuwe getuienis te verwerk
-
’n Spesiale genaraal is aangestel om die polisie se interne ondersoek te lei na die dood van Sky, ’n bekende voormalige polisiehond. Die saak geniet tans hoë-vlak parlementêre aandag
-
Die Afrikanerbond waarsku dat die VSA se nuwe visumbeperkings teen sekere Suid-Afrikaanse burgers SA se wêreldwye ekonomiese geloofwaardigheid en eiendomsreg ernstig kan beskadig
-
’n 38-jarige Suid-Afrikaanse vrou is in Nigerië tot 40 jaar tronkstraf gevonnis nadat sy gevang is met byna 6 kg heroïen wat sy na bewering met haar driejarige seun as dekmantel ingesmokkel het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









