Sport
-
Junior Bokke behoedsaam vir geharde Wallis in beslissende Groep A-kragmeting: ‘Wallis gee nooit op nie’
Die Junior Springbokke speel Dinsdag hul laaste Groep A-wedstryd by die o. 20-Wêreldkampioenskap teen Wallis, met die afskop wat om…
-
Rassie maak 10 veranderings aan Bok-span soos Pollard terugkeer vir Skotland-kragmeting
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het getrou gebly aan sy doelwit om soveel moontlik spelers in sy groep die geleentheid te gee…
-
Cravenweek: Wie kan WP se onoorwonne lopie stuit?
Kan iemand vanjaar die Westelike Provinsie se oorheersing op die Cravenweek vir hoërskole hier inperk? Die 61ste weergawe van die…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie week
Maandag 6 Julie Sokker Wêreldbeker-toernooi 20:45 Ronde van 16, VSA t. België Rugby (SS, 211) o.18-Cravenweek 09:25 Boland t. Leopards…
-
Ox Nche se besering oorskadu Springbokke se oorwinning oor Engeland
Die Springbokke se beseringskrisis het verdiep ondanks hul oortuigende oorwinning van 45-21 oor Engeland in die Nasieskampioenskap, met die stut…
-
T20: Aussies mik vir 7de Wêreldbeker-titel
Australië se vrouekrieketspan sal Sondag poog om vir ’n sewende keer as die kampioen gekroon te word tydens die eindstryd…
-
F1: Russell puik op Spielberg; nou vir Silverstone
Die Oostenrykse Grand Prix in Spielberg het weer Formule Een se blommeruiker herrangskik. Die spanne wat die toon tans aangee,…
-
Springbokke teen Engeland: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die amptelike speler van die wedstryd was Damian de Allende. Maar dit blyk ’n kommuniaksiefout agter die skerms te wees…
-
Oorheersende Bokke stuur Engeland kas toe op Ellispark
Nog ’n blitsige begin, ’n Engelse terugvegpoging en daarna ’n oorheersende aanvang van die tweede helfte het die Springbokke tot…
Brekende Nuus
-
Moldowa vermoed hommeltuig agter lugruimskending en ontploffing naby Chisinau
-
Aramco-brandstoftenk naby Riaad-lughawe brand ná ontploffings gehoor is
-
Frankryk se staatskuld bereik hoogste vlak in 31 jaar
-
Denemarke glimlag ná Trump se Groenland-ooreenkoms
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









