Sport
-
Sacha FM vier groot mylpaal vir Stormers, maar stryd teen Glasgow kom nou eerste
Hoewel die Springbok-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu Saterdag ’n belangrike mylpaal vir die Stormers sal behaal, is dit moeilik om onlangse kritiek…
-
F1-nuus: Miami-GP stel haastig hersiene reëls bekend ná ’n hibriede ramp
Opwindend was dit beslis . . . maar om die begin van dié Formule 1-seisoen as ’n volslae sukses te…
-
Dís Bok-senter Lukhanyo Am se raad vir die nuwe gesigte in Bok-kamp
Hyself het lanklaas die groen-en-goud oor sy kop getrek. Bok-senter Lukhanyo Am het einde 2024 laas vir die Bokke gespeel,…
-
VRK-rugby: SA spanne beleef die soet én suur
Dit was ’n naweek van gemengde gevoelens vir die ondersteuners van die Suid-Afrikaanse spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die spanne…
-
Blitzbokke breek Hongkong-droogte met geskiedkundige sege oor Argentinië
Die Blitzbokke het Sondag geskiedenis gemaak deur Argentinië te klop en uiteindelik hul eerste Hongkong-sewes-titel in dramatiese styl te verower.…
-
Stormers verloor voorsprong ná Connacht hard terugveg vir dramatiese oorwinning in Kaapstad
Die Stormers se hoop om bo-aan die punteleer te eindig het ’n knou gekry toe hulle met 33-24 deur Connacht…
-
Leeus klim tot 4de plek in VRK-reeks ná kragvertoning teen Warriors
Die Leeus het hul uitstekende vorm in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-reeks voortgesit met ’n oorweldigende 54-12 oorwinning oor Glasgow Warriors…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Reg vir ’n naweek propvol sportgenot, maar nie seker wanneer watter sporte op die kassie wys nie? Hier is sportredakteur,…
-
Oom Rugby sê: Rugby kort vars idees
Wanneer daar nie rugby oor die naweek is nie, laat my vrou my tuinwerk doen. En dit is byna die…
-
SA skolerugby se Top-20: Is jou skool op dié lys?
Daar word dikwels gesê die probleem met ranglyste is die mense wat dit saamstel. Dit is die ongemaklike waarheid wat…
Brekende Nuus
-
’n Polisie-sergant van Limpopo is tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis nadat hy sy voormalige meisie ses keer koelbloedig geskiet het
-
Die voormalige minister Nkosazana Dlamini-Zuma het die Waarheid-en-Versoeningskommissie (WVK) gevra om haar geskeduleerde verskyning te skrap omdat sy “nie veel het om te bied nie”
-
Sokker: ’n Skitterende tweekuns deur Antoine Semenyo en ’n laat doel deur Erling Haaland het gesorg dat Manchester City ’n 5-3 oorwinning teen ’n Sunderland-span beklink het om drie punte bo-aan die ranglys uit te styg
-
SANParke het aangekondig dat toegang tot die Malelane-hek in die suide van die Nasionale Krugerwildtuin op Dinsdag, 22 September, vanaf 08:00 tydelik gesluit sal wees weens ’n beplande protestog deur werklose jeugdiges uit die Nkomazi-streek
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









