Sport

Brekende Nuus

  • ’n Polisie-sergant van Limpopo is tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis nadat hy sy voormalige meisie ses keer koelbloedig geskiet het

  • Die voormalige minister Nkosazana Dlamini-Zuma het die Waarheid-en-Versoeningskommissie (WVK) gevra om haar geskeduleerde verskyning te skrap omdat sy “nie veel het om te bied nie”

  • Sokker: ’n Skitterende tweekuns deur Antoine Semenyo en ’n laat doel deur Erling Haaland het gesorg dat Manchester City ’n 5-3 oorwinning teen ’n Sunderland-span beklink het om drie punte bo-aan die ranglys uit te styg

  • SANParke het aangekondig dat toegang tot die Malelane-hek in die suide van die Nasionale Krugerwildtuin op Dinsdag, 22 September, vanaf 08:00 tydelik gesluit sal wees weens ’n beplande protestog deur werklose jeugdiges uit die Nkomazi-streek

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos