Dink

Ontledings van die sake van die dag, met ’n persoonlike aanslag.

Brekende Nuus

  • Die Israeliese weermag het Woensdag gesê hy het ’n moskee in die Gasastrook aangeval wat volgens hulle deur Hamas as ’n wapendepot gebruik is

  • Public Interest SA het ’n klag by die toesighoudende regter van die IDAC ingedien oor die hantering van sy korrupsieklag en vra dat daar ondersoek ingestel word of die saak billik en in ooreenstemming met die Grondwet hanteer is

  • Die Parlement se art. 89-aanklagkomitee het ten gunste daarvan gestem om teen die hof se tussentydse bevel appèl aan te teken

  • Die 19-jarige senter Markus Muller sal Saterdag sy Curriebeker-debuut vir die Stormers XXIII teen die Sharks XV in DHL-stadion maak nadat hy op buitesenter gekies is as een van 8 veranderinge aan die beginspan

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie