-
Stellenbosch-egpaar op plaas ernstig met koevoete aangerand
’n Egpaar is Vrydagaand (24 Julie) ernstig beseer nadat hulle na bewering tydens ’n gewapende huisroof op ’n plaas naby…
-
Theewaterskloof-munisipaliteit se kommerwekkende finansiële state aanlyn versprei
Finansiële state wat die misbruik van R709 830 miljoen in die Theewaterskloof-munisipaliteit in die Wes-Kaap blootlê, is onlangs in die…
-
Net één toets tussen Damian de Allende en daardie 100-mylpaal
Damian de Allende is net een toetswedstryd daarvan om later dié seisoen Suid-Afrika se 10de Springbok met 100 of meer…
-
Houthi-rebelle het glo missielaanval op Saoedi-Arabië uitgevoer
Teheran-gesteunde Houthi-rebelle het Saterdag beweer hulle het ’n missielaanval op Saoedi-Arabië uitgevoer, terwyl die Amerikaanse president Donald Trump nuwe aanvalle…
-
Vrystaatse halfsussies ontmoet mekaar eerste keer in 52 jaar
Dit is die mooiste dag van haar lewe. Só het ’n Bloemfonteinse vrou Monya Henning (52) die dag beskryf waarop…
-
Reclaim the City vier konstitusionele hof se uitspraak oor skoolterrein in Seepunt
Die konstitusionele hof het vroeër die maand beslis die verkoop van die Tafelberg-skoolterrein in Seepunt in 2015 is onwettig. Dit…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 24 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Groot ontevredenheid ná hof tydelike opskorting aan Ramaphosa verleen
Pres. Cyril Ramaphosa het aangedui dat hy die uitspraak wat Vrydag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gelewer het, respekteer. Volgens dié…
-
Loftus-sterfte: Familie soek geregtigheid
“Ek persoonlik is nog tussen hartseer en kwaad. Maar ek is diep kwaad; lank kwaad.” Met dié woorde beskryf Chris…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









