-
Nóg foto’s en video’s van die stormskade in die Wes-Kaap
Alle skole sal môre in die Wes-Kaap gesluit wees weens die erge stormweer wat tans in groot dele van die…
-
Erge weer noop WKOD om môre alle skole in die provinsie te sluit
Alle skole regoor die Wes-Kaap is beveel om op Dinsdag, 12 Mei, te sluit, aangesien ernstige weerstoestande dringende ingryping deur…
-
Bek-en-klouseer: G’n diere betrokke by Nampo wat dalk risiko kan wees
Graan SA en die Nampo-bestuur bevestig dat geen gespletehoefdiere by vanjaar se Nampo-oesdag toegelaat sal word nie. Dié besluit volg…
-
KYK: Wes- en Oos-Kaap gaan gebuk onder verwoestende storms en swaar reën
Die Wes-Kaap gaan gebuk onder swaar reën en storms wat verwoestende skade regoor talle dorpe en paaie veroorsaak. Foto’s en…
-
Trump verwerp Iran se vredesvoorwaardes, Teheran waarsku oor nuwe aanvalle
Amerikaanse president Donald Trump het Iran se voorwaardes om die oorlog in die Midde-Ooste te beëindig as “heeltemal onaanvaarbaar” bestempel,…
-
Swaar reën lê nog vir die hele Mei-maand voor
Terwyl veral die Wes-Kaap gebuk gaan onder erge storms, waarsku Michelle du Plessis, Vox se meteoroloog dat koeler weer as…
-
‘Verskroeie aarde’ vee dorpies in Libanon plat
Hezbollah, Libanon se militante groep, steek na bewering mortiere, missiele en AK47-aanvalsgewere in gewone Libanese burgers se huise in die…
-
Stormweer dwing WKOD om meer as 100 skole Maandag te sluit
Meer as 100 Wes-Kaapse skole sal Maandag gesluit wees nadat ernstige stormweer groot dele van die provinsie getref het en…
-
Regering verklaar ramptoestand ná verwoestende storms in dié provinsies
Die regering het ’n nasionale ramptoestand verklaar nadat swaar reën, oorstromings en stormweer groot skade in verskeie provinsies veroorsaak het.…
-
Twee senior polisiebeamptes vas oor onwettige edelmetaalhandel
Twee senior polisiebeamptes en ’n burgerlike is Sondag in hegtenis geneem vir hul beweerde betrokkenheid by die onwettige handel in…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










