-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is vandag op die winkelrakke en aanlyn beskikbaar
Vir nou lyk dit of John Steenhuisen tog as landbou minister sal oorleef, maar ontleders en DA-lede is verdeeld oor…
-
Misdaad: ‘Dis politiekery’
Dit is as gevolg van politiekery tussen verskillende vlakke van die staat dat gemeenskappe onder misdaad gebuk gaan. Só sê…
-
Weermag op Kaapse Vlakte: ‘Nou moet gemeenskappe piemp’
Die sukses van die weermag se ontplooiing na bendegeteisterde gebiede op die Kaapse Vlakte gaan samewerking met gemeenskappe verg, wat…
-
Operasie Prosper: Weermag sluit by polisie aan
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het amptelik begin om troepe na bendegeteisterde gebiede van Kaapstad te ontplooi, wat die begin…
-
Watertaakspan en nuwe krisiskomitee gaan saamsmelt
Die nasionale watertaakspan en die nuwe waterkrisiskomitee gaan nou in ’n enkele struktuur saamsmelt, wat na verwagting regstreeks deur pres.…
-
Stellenbosse munisipaliteit aan ondersoek onderwerp oor beweerde wanbestuur van eiendom
Onweerswolke het weer begin saampak rondom die beweerde wanbestuur van munisipale eiendom in Stellenbosch met ’n voorlopige ondersoek wat Dinsdag…
-
Midde-Ooste-oorlog: Basta met vrede! 4 Israeliese soldate en 2 VN-vredesmaglede sterf in Libanon
Die regering het pas aangekondig dat die petrolprys met R3,06 per liter gaan styg en dat diesel nou R7,37 per…
-
Bewerings van tendermanipulering en bedrog: Dít wys Madlanga-kommissie kan werk
“Die Madlanga-kommissie kan wel ’n uitwerking op misdaad en ’n misdadige invloed op wetstoepassers en die regbank hê.” Só sê…
-
KYK: Helen Zille, DA-kandidaat in Jhb., oefen haar swem- én kwinkslae in ‘slaggat-swembad’
Kompleet met pienk swemkeps, groot heldergeel swembril en duikpak oefen DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, in ’n massiewe…
-
Protes teen Nigeriese ‘koning’ raak gewelddadig in Oos-Kaap
’n Protes in KuGompo-stad in die Oos-Kaap oor die beweerde kroningseremonie van ’n Igbo-koning het Maandag gewelddadig geraak. Voertuie is…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










