-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 2 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Villiersdorp kook oor: Plundering, klipgooiery en optogte terwyl onrus in die Overberg voortduur
In die nasleep van die betogings van immigrasie regoor die land op 30 Junie, is dele van die Overberg óf…
-
Nuwe sardynkwota bied effense verligting vir Weskus-visfabriekwerkers en bootbemanning
Honderde werkgeleenthede het in die Weskus se visbedryf ’n hupstoot gekry nadat Willie Aucamp, nou die voormalige minister van bosbou,…
-
Jagluiperds veg om oorlewing – sensus
Net 117 jagluiperds (Acinonyx jubatus) loop vry in die noordelike dele van Suid-Afrika rond. Van hierdie vrylopende roofdiere, die enigste…
-
Innibos: Vars teater- en leefstylervarings
Innibos 2026 bring vanjaar verskeie nuwe en unieke produksies na die feesprogram. Volgens programbestuurder Philna Scholtz is daar verskeie uit-die-boks-uit…
-
N1-busongeluk by Touwsrivier eis 16 lewens
’n Noodlottige busongeluk op die N1 by Touwsrivier, ongeveer 80 kilometer van Worcester, het die lewens van 16 passasiers geëis.…
-
Hofaansoek deur geskorsde MK-partylede van die hofrol geskrap
’n Dringende aansoek in die hooggeregshof deur twee geskorsde MK-partylede om hul verwydering tersyde te stel, is Dinsdag van die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 1 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
‘Wapenvrye sones’ vir Gauteng voorgestel
Die bekendstelling van die Gun Free Gauteng-veldtog deur dié provinsie se wetgewer en Gun Free South Africa (GFSA) verlede maand…
-
Ramaphosa skommel kabinet, Steenhuisen verloor amptelik landbouportefeulje
President Cyril Ramaphosa het ingrypende veranderinge aan die nasionale uitvoerende gesag aangekondig en John Steenhuisen as minister van landbou verwyder…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










