-
52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie
Die 52 konstruksiemaatskappy wat deur die konstruksie-ontwikkelingsraad (CIDB) geswartlys is, gaan nou strafregtelik vervolg word. Sake is alreeds met die…
-
Kidja-bedrogsaak: Meer as 5 getuies die afgelope dekade dood
In die vyftien jaar sedert die beweerde sameswering van verskeie Noord-Kaapse staatsamptenare om die departement van ekonomiese ontwikkeling, finansies en…
-
Sewe koeëls lei na Ystermankompetisie
Sewe koeëls het in Januarie 2007 deur Paul Blanken se liggaam geskeur tydens ’n skietery. Een van die koeëls het…
-
Rose-moordsaak sloer, saak weereens uitgestel
Menno Rose, die seun van die vermoorde Constance Scholtz, het sy stilswye verbreek terwyl die Aletta Rose-hofsaak weereens uitgestel is.…
-
Soektog na nog moontlike slagoffers van Paarlse ‘fotograaf-verkragter’
Die strafsaak teen Achmat Alexander na wie algemeen as die beweerde Paarlse “fotograaf-verkragter” verwys word, is vir ’n verdere ses…
-
Duisende sluit by proteste aan om te eis dat ongedokumenteerde immigrante SA verlaat
Duisende mense het Dinsdag in stede regoor Suid-Afrika deelgeneem aan proteste om die vertrek van ongedokumenteerde buitelandse burgers te eis…
-
Malawiese busbestuurder met plofstof ter waarde van R100 000 by Beitbrug in hegtenis geneem
’n 39-jarige Malawiese burger is in aanhouding geplaas nadat hy in die hof verskyn het op aanklagte van besit van…
-
30 Junie-optogte: Só het die dag ontvou
Die Papier het vandag hoofsaaklik gefokus om lesers op die hoogte te hou oor hoe die optogte in verskillende dele…
-
Mangaung-hoë se man in arres weens buitelanders
Die adjunkburgemeester van die Mangaung Munisipaliteit, Lulama Titi-Odili, se man is na bewering in hegtenis geneem nadat hy glo huisvesting…
-
30 Junie: Só het opgtogte sedert vroegoggend verloop
Dis ’n datum wat soveel uiteenlopende reaksies, nie net landwyd nie maar ook wêreldwyd, ontlok het. Brandpunte waaronder KwaZulu-Natal en…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









