Brekende Nuus
-
Israel se weermag het inwoners van meer as ’n dosyn dorpe en nedersettings in suidelike Libanon gewaarsku om onmiddellik te ontruim en noordwaarts te beweeg, en gesê dit sal reageer op Hezbollah se ‘skending van die skietstilstand’ daar
-

Waarskuwing oor gevaarlike branders aan KZN-kus uitgereik
Inwoners en besoekers aan die KwaZulu-Natalse kus is gemaan om uiters versigtig te wees nadat ’n vlak 1-weerswaarskuwing vir skadelike branders uitgereik is. Volgens die eThekwini-munisipaliteit is die waarskuwing, wat deur die Suid-Afrikaanse weerdiens uitgereik…
-
Ons eerste redaksie, met plek vir medewerkers
Die eerste redaksie van Die Papier bestaan uit ’n veelsydige span uit verskillende generasies: Barnard Beukman, redakteur ’n Ervare joernalis,…
-
Ontmoet Belgiese eerste minister se kat: Van skuiling tot kollig
In die dikwels troebel en geheimsinnige politieke wêreld, word troeteldiere al lankal as betroubare bondgenote gebruik om politici se harde…