-
Mensejag van stapel gestuur nadat wyksraadslid van Wyk 27 by kantoor in Zwide doodgeskiet is
Die wyksraadslid van wyk 27, Sicelo Mleve (45), is Saterdagaand, 20 Junie, by sy kantoor in Zwide, Gqeberha, doodgeskiet in…
-
‘Vroue vat voor’ op Kaapse Vlakte
Dag en nag is hulle die anties wat hul lewe op die spel plaas om hul gemeenskappe op die Kaapse…
-
Suid-Afrikaanse sjef kook een van Frankryk se hoogste eerbewyse los
Die bekroonde Suid-Afrikaanse sjef Chantel Dartnall is aangewys as ’n Chevalier de l’Ordre national du Mérite, een van Frankryk se…
-
14 nuwe ambulanse vir die Vrystaat, nog meer moontlik op pad
Die premier van die Vrystaat, MaQueen Letsoha-Mathae, het saam met die LUR vir gesondheid, Monyatso Mahlatsi, en die LUR vir…
-
W-Kaapse vrou 10 jaar tjoekie toe ná sy bejaardes bedrieg
Abigail Jooste, ’n 38-jarige vrou van Firgrove in Somerset-Wes, is deur die streekshof in Plettenbergbaai tot 10 jaar direkte gevangenisstraf…
-
Skattige renoster Tshepi steel harte
Toe Arrie van Deventer van The Rhino Orphanage in Limpopo in April hoor van ’n babarenoster wat wees gelaat is…
-
Pasop, bedrieërs bly doenig onder vals amptelike vaandel!
Die Kantoor vir die Nakoming van Gesondheidstandaarde (KNGS) het ’n dringende waarskuwing aan gesondheidsorgpraktisyns regoor Suid-Afrika uitgereik nadat berigte ontvang…
-
Haatspraak: SA Menseregtekommissie verwelkom hofuitspraak teen Ngizwe Mchunu
Die SA Menseregtekommissie (SAMRK) het ’n uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg verwelkom waarin bevind is dat die omstrede mediapersoonlikheid…
-
Geliefde regisseur van ikoniese TV-reekse oorlede
Die Amerikaanse regisseur en televisie-skepper James Burrows, wat bekend was vir sy werk agter die skerms van gewilde komedies soos…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









