-
‘Moenie uitdun – gee eerder voorbehoeding vir olifante’
Die Noordwes-parke-en-toerismeraad (NPTR) sit met die hande in die hare oor ’n “bevolkingsontploffing van olifante” in die luukse Madikwe-natuurreservaat. Die…
-
Heelpad opdraande: Brandstofpryse styg wéér
Suid-Afrikaners sal vanaf Woensdag aansienlike verhogings by die petrolstasie ervaar nadat die regering prysstygings vir alle brandstoftipes aangekondig het. Die…
-
ANC-lede in Knysna vrees vir hul lewe
ANC-raadslede in die Knysna-munisipaliteit het nou 24 uur per dag ’n lyfwag om hulle te beskerm. Feroz Cachalia, die minister…
-
Discovery-hoof Adrian Gore het Vitality in die bad uitgedink
Sê nou Discovery probeer nie mediese dekking aan gimnasiumlede verkoop nie, maar beloon eerder sy eie lede om gimnasium toe…
-
ANC voor die DA danksy vrouekiesers
Vrouekiesers se steun aan die ANC is die rede dat dié party nog op nasionale vlak voorloop. Dít is een…
-
VSA wil Iran laat ‘verstik’
Lang rye het vandeesweek by petrolstasies in Teheran gevorm nadat Amerika nuwe sanksies aangekondig het wat daarop gemik is om…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 30 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Tembisa-tenderbedrog: Valke trek verdagte vas op lughawe
’n Verdagte wat na bewering betrokke is by multimiljoenrand-tenderbedrog by die Tembisa-hospitaal, is by OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis…
-
Ongeveer $1,1 miljoen ‘jihadistiese dwelms’ in Nigerië onderskep
Nigerië se dwelmbeheeragentskap het Sondag gesê hy het ’n besending captagon onderskep wat op pad was na die insurgensie-geteisterde noorde…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









