-
VSA-magte val Iran aan terwyl skietstilstand tegnies nog geldig is
Amerikaanse militêre magte het Maandag aanvalle op Iranse missielterreine en bote wat myne lê uitgevoer, wat ’n brose skietstilstand bedreig…
-
Hof-uitspraak oor staatshantering van bek-en-klouseer bied uiteindelik hoop
Die uitspraak van die Gautengse hooggeregshof in Pretoria oor die hantering van die voortslepende en staatsbeheerde bek-en-klouseersiekte is ’n oorwinning…
-
Pype bly stukkend, want water op wiele is o, tog so lonend
In baie gemeenskappe – veral informele nedersettings en gebiede wat deur herhaalde onderbrekings geraak word – is inwoners nou al…
-
Studente betoog buite hof oor Wellington-verkragtingsaak
’n Groep studente verbonde aan die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) se Wellington-kampus het Maandag vreedsaam buite die plaaslike landdroshof…
-
KYK: Pres. Cyril Ramaphosa sê ‘kontinent word wéér getoets met nuwe Ebola-uitbreking’
President Cyril Ramaphosa neem deel aan die dringende hoëvlak-inligtingsessie oor die Ebola-uitbreeksituasie in Afrika.
-
Grootste enkele vrag van bek-en-klouseer-entstowwe kom in SA aan
Minister van landbou, John Steenhuisen, het provinsiale departemente aangemoedig om dringend soveel diere moontlik in te ent ná die aankoms…
-
Kaapse vloede: Skade groot, maar damme byna vol
’n Voorlopige peiling onder landbouprodusente toon dat skade ná verlede week se verwoestende vloede in dele van die Wes-Kaap reeds…
-
Akademie vereer Walter Oltmann met erepenning
Walter Oltmann het die allure van ’n monnik wat stil sy gang gaan. ’n Stilte wat eweneens gestalte kry in…
-
Krugerwildtuin-moorde: Polisie sê toeriste is met steekwonde aangetref
Die polisie in Limpopo het bevestig dat die twee toeriste wat Vrydag in die Krugerwildtuin dood aangetref is, verskeie steekwonde…
-
ANC se VS-begroting slaag met slegs een stem
Die Vrystaat se begroting van R44,6 miljard vir 2026-’27 kon met slegs een stem deur die Vrystaatse wetgewer deurgestem word.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










