-
‘Geen samewerking of sameswering om te moor’ voer verdediging aan
Die moontlike moordwapen en gehalte van slotbetooghoofde was op Woensdag 3 Junie ’n onderwerp van bespreking in die hooggeregshof in…
-
Seun (5) herstel ná hy sy been in frantsongeluk op VS-plaas verloor
Die klein woelwater Ernst Groenewald (5) herstel nou in die Mediclinic Bloemfontein nadat sy regterbeen in ’n fratsongeluk in ’n…
-
SA onder 60 lande wat met ’n nuwe Amerikaanse invoertarief van 12,5% belas kan word
Suid-Afrika kan dalk Amerikaanse invoertariewe van 12,5% in die gesig staar, volgens ’n verslag deur die Amerikaanse handelsverteenwoordiger vandeesweek. Die…
-
Storm om Canal+ se skatryk eienaar
Frankryk se grootste filmvervaardiger, Canal+, het aangekondig dat hy geen werk meer gaan doen met 600 mense uit die filmbedryf…
-
Riool-chaos dwing verrigtinge by Kimberley-landdroshof na hooggeregshof
’n Deel van die regstelsel in Kimberley het Dinsdag en Woensdag tot ’n stilstand gekom nadat ’n “walglike” rioolkrisis by…
-
Verdagte in hegtenis geneem vir Mosselbaai-tiener se moord, polisie verwerp xenofobiese motief
Die polisie het ’n verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n 19-jarige Suid-Afrikaanse man in Mosselbaai…
-
Gautrein se ‘nuwe app’ lei tot kopkrap
Die aankondiging van die Gautrein se voorgenome app-pendeldiens het heelparty rolspelers onkant betrap. Die Gautrein het in ’n mediaverklaring bekend…
-
Studente het geleenthede gemis, sê DA oor VS-beursverlag
Gesprekke neem toe ná die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek na die Vrystaatse studentebeursskema. In ’n verklaring dui die SOE…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
BKS-stryd duur voort ná hofsege vir boere
Die minister van landbou, John Steenhuisen, word daarvan beskuldig dat hy die Pretoriase hooggeregshof se onlangse uitspraak oor private inenting…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










