-
Nuwe DA-federale leier, Geordin Hill-Lewis: ‘Nou moet ons die grootste party in SA bou, ’n party wat sterk genoeg is om te wen’
Die nuwe leiers van die DA is gekies en Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, het Sondag as die nuwe federale…
-
Nuwe aartsbiskop van Kaapstad: ‘Die kerk moet sê wat is waar’
Die rol van die kerk is eenvoudig, sê Sithembele Sipuka, die nuwe aartsbiskop van Kaapstad. “Dis om gewillig te wees…
-
Geordin Hill-Lewis is die DA se nuwe federale leier: Dis die ander leiers wat verkies is
Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, is Sondag by die DA se federale kongres in Midrand, Gauteng, as die party se…
-
Minister Solly Malatsi brei uit oor KI-konsepwetgewing: SA mag nie agter raak nie
Suid-Afrika mag nie agter raak wat die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) betref nie, het Solly Malatsi, die minister van…
-
Groot emosie en opgewondenheid by dag 1 van DA-federale kongres . . . nou begin dag 2
Kongresgees het hoog geloop Saterdag, die eerste dag van die DA se federale kongres in Midrand, Gauteng. Meer as 2…
-
Artemis II-ruimtereis: Die verste wat mens al was
Die Kanadese ruimtevaarder Jenni Gibbons was Maandag in die hart van Nasa se beheerkamer in Houston, waar sy haar Artemis…
-
DA-leierskandidate Geordin Hill-Lewis en Sibusiso Dyonase sê Suid-Afrika kán werk met die DA
Die Kaapstadse burgemeester, Geordin Hill-Lewis, en Sibusiso Dyonase, koukusleier in Sedibeng, sal mekaar die stryd aansê om die huidige federale…
-
DA-leier in Gauteng, Solly Msimanga: ‘Ons het ons strukture in Gauteng herbou’
Solly Msimanga, DA-leier in Gauteng, en dr. Ivan Meyer, LUR van landbou in die Wes-Kaap, ding mee om die federale…
-
DA-federale kongres: Stem misluk om adjunkleier vir party te kies
Die DA gaan steeds nie ’n adjunkleier hê nie. Dis nadat ’n wysiging van die party se grondwet Saterdag by…
-
John Steenhuisen se laaste toespraak as DA-leier: ‘Ons is nie meer ’n opposisie nie, ons is ’n nasionale krag vir hervorming’
Dit is sy laaste toespraak as die leier van die Demokratiese Alliansie. Ja, John Steenhuisen kan met ’n “vol hart,…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










