-
Pollard voor De Allende se 100ste Bok-toets: ‘Jy is een van die beste spelers saam met wie ek al ooit gespeel het’
Ja, hulle sal dalk nie vandag saam by Ellispark uitdraf vir die Springbokke se eerste toets teen die All Blacks…
-
Britse Leeus . . . Wêreldbeker-uitkloprondes? Mzwandile Stick sê 4 toetse teen Kiwi’s gaan baie taai wees
Springbok-hulpafrigter Mzwandile Stick het sy opgewondenheid uitgespreek om deel te wees van wat hy as ’n “spesiale toernooi” beskryf het…
-
Noordvaal-trofee: Wit Bulle wil Waterkloof wéér gaffel
Die Noordvaal-trofee sal vandag vir die eerste keer sedert 2023 ’n nuwe staanplek kry. Monument van Krugersdorp se Wit Bulle…
-
Harde houe: Oud-Bok Jannie du Plessis sê Bokke moet All Blacks soos Mike Tyson tref
Die Springbokke is die “Mighty” Mike Tyson waarteen die All Blacks hulle gaan vandag vasloop het Jannie du Plessis, oud-Bokvoorryman,…
-
Skolerugby ’n kruitvat waar konfrontasies en emosies hoogty vier
’n Derde voorval by ’n hoërskool-rugbywedstryd binne twee weke het kommer oor toeskouers se gedrag by skoolsportbyeenkomste verder laat toeneem.…
-
Is hierdie All Blacks-skuif briljante meesterstuk of wilde waagstuk?
Met die spanne wat vir Saterdag se eerste toets tussen die Springbokke en All Blacks op Ellis Park aangewys is,…
-
Klim Rassie weer in die All Blacks se koppe in?
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die All Blacks die stryd aangesê en gesê daar is geen manier dat hulle Saterdag in…
-
Spanne en tye vir die naweek se Curriebeker-wedstryde
Currie Cup-spanne: Rondte 6 Pumas teen Griquas, Vrydag – 15:00 Pumas 15 Jaycee Nel, 14 Darren Adonis, 13 Sango Xamlashe,…
-
Rassie: Geniet die skouspel, respekteer die haka
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het ’n beroep op ondersteuners wat Saterdag die eerste toets in die Greatest Rivalry-reeks teen die All…
-
Damian slegs 10de Bok wat 100 wedstryde in groen en goud speel
Damian de Allende sal Suid-Afrika se 10de Springbok-centurion word wanneer hy teen die All Blacks uitdraf. Hier is die volledige…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










