-
Greatest Rivalry: Dís die een statistiek wat Rassie en kie slapelose nagte sal gee
Daar was een veelseggende statistiek wat ver bo die ander uitgestyg het in die Springbokke se 33-16-nederlaag teen die All…
-
Bok-verslag: Dís die spelers wat hul kant bring . . . en wie flop
Die Springbokke het met brute skrumoorheersing en ’n onvermoeide werktempo teen die All Blacks gespeel, maar duur geel kaarte en…
-
Bokke lak mis, gee 1ste plek op wêreldranglys aan All Blacks
Met hul oorwinning van 33-16 oor die Springbokke op Ellispark Saterdag, is die All Blacks weer die wêreld se nr.…
-
Greatest Rivalry: Luister hoe die wedstryd se brandpunte bespreek word
Springbokke teen die All Blacks. Rugby se “Greatest Rivalry”, maar wat het die wedstryd werklik blootgelê en wat sê dit…
-
Rennie uitoorlê Rassie
Die tweede helfte het met ’n naelskraapse telling van 13-12 in die Springbokke se guns begin. Gerhard Steenekamp het vir…
-
Springbokke met neus voor ná 40 minute se stryd
Die wedstryd het teen ’n hoë tempo begin, met die Springbokke wat binne die eerste vyf minute die eerste punte…
-
Die Greatest Rivalry amptelik geopen by Ellis Park
Die lang gewag het uiteindelik tot ’n einde gekom toe die All Blacks Saterdagmiddag by ’n stampvol 10bet Ellis Park-stadion…
-
Greatest Rivalry: Oud-Bokke onthou só
Die Bokke kan nie teen die All Blacks uitdraf sonder om ’n gevoel van nostalgie te herroep nie. Tien oud-Springbokke…
-
Voormalige Bok Bob Skinstad: Die All Blacks weet hulle het al hier verloor
Die AB’s weet hulle het al hier verloor In verskillende omgewings regoor die wêreld heen is daar verskillende soorte roofdiere.…
-
Pollard voor De Allende se 100ste Bok-toets: ‘Jy is een van die beste spelers saam met wie ek al ooit gespeel het’
Ja, hulle sal dalk nie vandag saam by Ellispark uitdraf vir die Springbokke se eerste toets teen die All Blacks…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










